Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Il Castello"Interessant met baie geleenthede om te verken en te jouself te geniet."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Loved that there are so many things to do as well as multiple restaurants and pubs. We will return!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Very friendly village with many restaurants and souvenir and art shops. Close to the Golden Gate National Park which is certainly worth a visit."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Very busy during the day but hase awesome food. And soap shops that smell very good. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!"
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Goedgeleë"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Eerste keer in Clarens. 2 dae was te min maar het darem Golden Gate ook besoek. Definitief die moeite werd."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Pragtige en rustige dorp. Ons gaan gou weer gaan kuier"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Kruik"Mooi plattelandse dorpie met baie toeristegeleenthede."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Nie veel om te doen behalwe om deur winkeltjies te stap en te eet nie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Cottage 2"Dit is die mooiste plek, het naby my Skepper gevoel."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie mooi kuierplek. Anders as in die woelige stadslewe."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Peaceful and a lovely break from the city with friendly people."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
God's Gift Self-catering Cottage"Clarens en omgewing is prentjiemooi vir die natuurliefhebber. Slegs 'n halfuur se ry tot by Golden Gate om nog meer van ons Vader se mooi natuur te kan ervaar en beleef."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Clarens is baie duur. Hul cater vir die oorsese toeriste in sekere opsigte. Verblyf moet uitgesoek word om redelike prys te kry."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont d’Or Hotel Clarens"Geniet die kunswinkeltjies, dan (of net as kuns nie jou ding is nie) die bier en kaas, dan die gin! Lekker stop gewees, dan deur baie naby Golden Gate wat merkwaardig is vir die verby-vertikale kranse, tot by Witsieshoek vir die Chain Ladder Hike tot bo-op die berge."
Ficksburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Imperani Guest House"Baie vervalle geword en sommige strate is so vol potholes dat dit amper onrybaar is. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Habitat"Great vibe, good food. Very reasonably priced. I was pleasantly surprised to find that this little village with so many tourists is really well priced and not ripping the visitors off with exorbitant prices on food, drinks and merchandise. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"A very nice town with friendly people, near all the activities in the area."
La Provance, Malotiroete, Suid-Afrika
Berlin"Baie mooi natuur , plaasagtige omgewing. Mooi skoon paaie en gebied. "