Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
"We didn't get champagne, not unless we shouldn't have to get it. Other than that everything was 100% perfect."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Baie klein dorpie met nie veel wat aangaan nie. Moet 'n ent uit die dorp ry om regtig iets te sien."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Zwartmodder"Mal oor die plek. Mense is gaaf. Ons sal weer Curry Bunnie Chow gaan een by Artist's Cafe en Bobotie by Die Kooperasie. Baie lekker gewees."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"Clarens is baie gefokus op die toeristemark, so dis bietjie duur om iets daar te koop. Nie al die winkeltjies nie, maar wel meeste van hulle. Die dorpie self is mooi en die berge in die omgewing (Golden Gate) is asemrowend."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Birch Cottage"Clarens is koning en staan glad nie terug vir enige ander toeristedorpie in SA nie. Selfs die pad vanaf Gauteng is opgradeer en jy kan nou maklik in net meer as 3 ure vanaf Pretoria na Clarens reis! Die enigste kritiek t.o.v. ons besoek aan Clarens was dat die braaihout, sowel as kaggelhout, wat ons by die onderste petrolstasie gekoop het, grasgroen, en dus onbruikbaar was! "
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Little Rock"Die munisipaliteit kan net asseblief iets aan die strate in Ladybrand doen."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Meeste winkels onbetaalbaar duur, maar pragtige dorpie om deur te loop."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Mountain Sage Self-care"Dis 'n pragtige dorpie en baie rustig. Sal graag weer daarvan gebruik wil maak."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Collett House"Clarens is 'n baie oulike dorpie. Dit was ons eerste keer daar, het deur die Golden Gate Nature Reserve gaan ry, was baie mooi en kon soveel mooi foto's neem. Sondag het ons deur die dorp gaan stap. Dit was so lekker en mens voel so veilig! Daar is baie winkels om te besoek en al die winkel eienaars en/of assistente is so vriendelik en behulpsaam. Was 'n plesier om 'n naweek daar te spandeer!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Pragtig en regtig baie besonders."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Birch Cottage"Die gemeenskap regdeur Clarens ontvang en verwelkom mense met ope arms. Die Sondagdiens by die kerk was definitief 'n hoogtepunt van ons besoek."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Top House"Die paaie het so bietjie meer aandag nodig. Ladybrand het pragtige ou geboue en is 'n baie rustige dorpie. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Courtyard Guest House"Puik. Sal 'n besoek aan Clarens altyd aanbeveel."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Hopton House"Wonderful old world, we loved all the shops and the people are so friendly, love that place, the kids did water rafting and really enjoyed that."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Retreat"Sou graag weer na Clarens gaan as dit sneeu. Dink dit sal 'n belewenis wees."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Villa 176 @ Clarens"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Vista 70 Clarens"Dis 'n oulike klein dorpie met lekker winkeltjies."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Lesoba Guest Farm"Ek is skoon verlief op Fouriesburg en sy mense."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Zwartmodder"Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!"
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees."