Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (79)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (76)

Resensies van Marina Martinique

4.7 / 5  
volgens 117 resensies
Lees regte resensies van Marina Martinique van 117 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Martinique besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Martinique.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Martinique akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Martinique Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Martinique Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Martinique

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The View is 'n uiters moderne volledig gemeubileerde, selfsorg-vakansiewoonstel. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid nie op die grondvloer is nie en dat die woonstel slegs toeganklik is deur middel van trappe. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Angelwings 28 is in die gewilde vakansiedorp Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir gesinne. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en swemstrande. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Roux Villa 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, loopafstand van die hoofstrand af. Die eenheid is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

10 Ebersohn is in Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid is minder as 'n kilometer van die strand af en na aan al die nodige geriewe. Die woonst...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Met die see basies op jou stoep, kan jy die gedruis van die oseaan en die vars lug behoorlik hier geniet. Nine on Uys Street bied gemaklike B&B-verblyf in 'n moderne, smaakvol ingerigte B&B in die hartjie van die br...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Aquarius B&B bied gerieflike 3-ster-verblyf in Jeffreysbaai, 'n kusdorpie binne stapafstand van die wêreldbekende strande, winkeltjies en restaurante. Aquarius Bed and Breakfast bied verblyf vir die hele gesin, sa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Seester Strandhuis is in Jeffreysbaai, net 75 km suidwes van Port Elizabeth, geleë. Jeffreysbaai is een van die 5 bekendste branderry-plekke in die wêreld. Seester Strandhuis is perfek vir paartjies, gesinne en to...

Vanaf
R1 794
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Die Mandyville Hotel is in die pragtige kusdorp, Jeffreysbaai geleë. Dié hotel se verblyf het unieke temas, asook privaat balkonne en stoepe. Die pragtige tuin is so ontwerp dat dit ideaal is om buite te kuier of ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Vrede bied gehalte-vakansieverblyf in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dis naby die strand, talle winkels en restaurante, asook besienswaardighede en doendinge in Jeffreysbaai. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaap...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

De Oude Klok Guesthouse is 'n gastehuis wat deur 'n gesin in 'n stil doodloopstraat in Jeffreysbaai bestuur word. Die gastehuis is op 'n heuwel 1 straat bo Da Gama-hoofstraat geleë en kyk oor die karavaanpark uit. ...

30% af Aanbod!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Madiolyn @ Tulip Avenue bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai wat naby die strand en die dorp is. Dié gewilde branderplankry-bestemming bied allerlei kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpiestrande en uitst...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

December @ Hancke is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Hancke Hohe-kompleks. Dis in Wavecrest, Jeffreysbaai en is net 7 minute se stap vanaf die strand en ook naby die Jeffreysbaai Karavaanpark. Dié woonstel het ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The Cottage is geleë in Jeffreysbaai, Suid-Afrika se branderry-hoofstad. Dié ruim, luukse eenheid is goed ingerig en staan in 'n veilige kompleks, net 600 m van die strand af. Dit is 'n rustige, privaat omgewing o...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Paradise On Sea bied selfsorgwoonstelle wat individueel of saam vir 'n groot groep bespreek kan word. Dit is in Paradysstrand in Jeffreysbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Sea Whisper Guest House & Self Catering is stapafstand van Jeffreysbaai se pragtige strande, op die punt van die Tuinroete. Die gastehuis het 7 elegante kamers met en suite-badkamers, lugversorging, koninggrootte...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes. Ons ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ferreira Town, Jeffreysbaai

Villa Arte 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, sowat 300 m vanaf die strand. Dié duplekswoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ferreira Town, Jeffreysbaai

Villa Arte is 'n lieflike vakansiebestemming in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Dis is bekend vir ongelooflike, kilometer lange strande, seeskulpies, blou water en mooi weer. Dit is ook bekend vir die perfekte bran...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Oribi 2 is in Jeffreysbaai geleë en het slaapplek vir 13 gaste in 3 woonstelle of in die huis. Gaste kan die hele huis vir 'n groep of die 3 woonstelle bespreek. Die woonstelle is Oribi 2 Blou, Oribi 2 Rooi en Or...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 9 - Wys 161 tot 122

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za