Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1901 resensies.

Marlothpark

Phumangeni Marloth Park

"Very close to the Kruger National Park. Every day a real bush-feeling. "

Marlothpark

Impala Lily Kaya

"Some gravel roads need attention but overall very nice stay."

Marlothpark

Mellivora Lodge

"Is a nice, quiet place with lots animals."

Marlothpark

Pheasant's Crest

"Mal oor Marloth! Net baie bouery tans."

Marlothpark

Zwana Nathi

"Beautiful place and the restaurant's perfect."

Marlothpark

Inkwazi Place

"Die wildebewaring het bietjie agteruitgegaan sedert ons in 2016 daar was. Daar was ook (volgens die buurman) leeus en luiperds wat ingekom het in die tyd wat ons daar was, maar niemand het ons laat weet nie. Ons het met jong kinders gaan stap!"

Marlothpark

Laparetreat

"Rivierpad lekker vir grootwild-besigtiging, maar ontoeganklik vir gewone sedan-voertuie. Diep gate in die pad. "

Marlothpark

Klein Huisie

"Is die beste beste plek en gaan van nou af elke keer daar bespreek wanneer ons Kruger toe gaan."

Marlothpark

Escape @ Butterfly

"Third time at Marloth and definitely not the last. This place has crept into my heart and I really enjoy the animal visits, the closeness to the Kruger Park, and the relaxing bush sounds at night."

Marlothpark

Guinea Fowl Cabanas

"Needs a lot of maintenance on roads and the like."

Marlothpark

Zwana Nathi

"Marlothpark is fantasties en ons bly net hier. Dankie vir 'n lekker ervaring."

Marlothpark

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Lieflike plek. Net vreeslik baie mense wat rondloop en staan vir geen rede, soos by die winkel."

Marlothpark

Oppidraai

"Ten spyte van die grondpaaie wat baie sleg is, het die diere dit opgemaak. Sal beslis weer bly in Marlothpark."

Marlothpark

Pheasant's Crest

"As jy nog nooit daar was nie, sit dit op jou bucket list. Ons was al meer as een keer daar en elke keer is dit heerlik daar."

Marlothpark

Kruger Kurper Villas

"Geen MTN-opvangs gehad tussen 11 uur die oggend en 17:00 die middag nie."

Marlothpark

951 Geelvis

"Ons gunsteling-vakansiebestemming!"

Marlothpark

Ilanga

"Bekommerd oor die toestroming van werkers waar dit voorkom of daar nie toegangsbeheer is nie. Dit lyk of dit ook in die toekoms oorbeset kan raak waar die bou van huise geweldig toeneem."

Marlothpark

410 Locust Retreat

"Awesome wildlife experience."

Marlothpark

Bosplasie

"Hulle moet asb. kyk om 'n First Aid Kit in die park te hê, die super tube is nice, maar bietjie nou en maak die kiddies bietjie seer. Goeie security en baie nice plek in die bos."

Marlothpark

Borakalala

"A super getaway!"

Marlothpark

Bos-Geluk Huis

"Great place to visit."

Marlothpark

Sparrow 615

"Alles wat jy nodig het."

Marlothpark

Phumangeni Marloth Park

"Martlothpark self is nie baie netjies nie."

Marlothpark

Kruger Dreams Lodge

"If you want a getaway to a place where it's just nature and wild animals - that's a great place to go. It is very clean too!"

Marlothpark

Zazu Cottage

"Marloth is een van ons gunstelingbestemmings!"

Marlothpark

Walking Tall Private Bush Retreat

"Marlothpark is 'n wonderlike plek om te besoek, maar mens moet by die reëls hou sodat dit vir almal wat kom kuier sowel as die diere 'n goeie ervaring kan wees. Die spoedgrens is daar vir 'n rede en so ook die versoek dat mense nie moet raas of mors nie. Ek kom weer en weer en weer terug na Marloth want dit is my hartsplek."

Marlothpark

Woodpecker's Hollow

"'n Stukkie hemel op aarde."

Marlothpark

Imbube Safari Lodge

"Ons het nou nie die plek verken nie, was net daar vir oornag by gastehuis."

Marlothpark

Sparrow 615

"Baie besig gewees oor die langnaweek (soos altyd). Paaie is in 'n swak toestand en benodig dringend aandag. Ons het vir 13 jaar 'n huis daar gehad en paaie was gereeld geskraap."

Marlothpark

Optibos

"We love it there!"

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang