Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3395 resensies.

Marlothpark

Phumangeni Marloth Park

"Some of the roads could do with a scraper going over them."

Marlothpark

Shawu Bush Cottage

"Gaan kuier - 'n netjies ligging. Goed tussen diere en naby aan die Krokodilrivier rivier. Ontspan met gasvryheid en geskenkies van eienaars. Baie dankie Carol en Mike!"

Marlothpark

Ndabushe Kruger Lodge

"Paaie was net in 'n erge woeste toestand na reën vroeër die jaar. "

Marlothpark

Klein Huisie

"Baie vriendelik en lekker, maar bietjie duur."

Marlothpark

Kruger View Tree House

"Roads in the North of Marloth have been severely damaged by recent heavy rains."

Marlothpark

Wildgoose Self-catering Lodge

"I love Marloth, but I am concerned about the criminal element which is creeping in."

Marlothpark

The Tortoise Shell

"Wil net baie dankie sê vir die kliniek wat bygekom het. Dit kan in noodgevalle handig te pas kom."

Marlothpark

Galago's Nest Bush Chalets

"Vreeslike pragtige plek."

Marlothpark

Hakuna Matata

"Kan bietjie besig raak met tye - maar as jou verblyf reg is, sal jy dit skaars weet!"

Marlothpark

Kruger KayaLakho

"Reg in die bos. Ons hou nie van die voer van die wild nie. Dit kan erge gevolge hê. Ek dink die paaie moet as swak aangedui word. Selfs ons 4x4 Pajero het skade opgedoen. Dis nie jul kliënte se skuld nie, aangesien dit 'n munisipale gebied is! Ook elektriese drade is oopgespoel!"

Marlothpark

Habibi

"Ek sal die plek hoogs aanbeveel vir 'n onvergeetlike vakansie. "

Marlothpark

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"The security field office was a little rude, and we were not really helped or informed where the unit was or how to book in and what we needed on arrival."

Marlothpark

The Three Rondavels

"It is a very nice place close to the Kruger National Park and very neat."

Marlothpark

Hout Huisie

"Thanks our weekend was lovely."

Marlothpark

Martys Place

"Easy access to Kruger, nice facilities and the animals that pop past are awesome. Love Marloth."

Marlothpark

John and Noleen's Place

"Goed geleë met alle fasiliteite wat 'n mens benodig."

Marlothpark

Kierieklapper River House

"They need to have more attractions that cater for everyone even financially."

Marlothpark

Die Kwagga

"Dis 'n fantastiese plek!"

Marlothpark

Acacia Bush Cottage

"Dis beslis ons "Happy Place"!"

Marlothpark

Nyati Safari Bush Camp

"Dit is die perfekte wegloop, sou graag langer wou bly. Rus en vrede in die natuur."

Marlothpark

Kruger Kumba Mugwenzi

"Rustig, beskaafd en ordentelik. Die restaurante is van top gehalte."

Marlothpark

Zinkwazibush

"Die winkeleienaars is nie baie behulpsaam om inligting te gee oor mekaar nie. Ek het by verskeie winkels omgegaan om te vra waar Daisy's Den was. Een eienaar het nie "geweet" waar dit was nie (alhoewel sy reeds 20 jaar daar woon!) en die ander een het my heel in verkeerde rigting ingestuur net om uit te vind die winkel is 20 meter verder. Dankie vir Daisy's Den se mense wat so behulpsaam en vriendelik was. Ek waardeer dit."

Marlothpark

Klein Huisie

"Baie diere, baie naby aan die wildtuin."

Marlothpark

a Zaganaga Kruger Lodge

"Ons geniet Marloth Park vreeslik baie. Mens ontspan maklik tussen die natuur en diere"

Marlothpark

Elephant-House

"Paaie het aandag nodig. Sommige plekke is amper net met 'n 4x4 bereikbaar."

Marlothpark

Absolute Safari Guest Lodge

"Dit raak nou 'n besige dorpie met baie aktiwiteit."

Marlothpark

Visarend's Roep

"Ongelukkig is die grondpaaie in Marlothpark in 'n slegte toestand en het aandag nodig."

Marlothpark

Klein Huisie

"'n Wegbreek 1000% alles die moeite werd."

Marlothpark

Phumangeni Marloth Park

"Lekker geleë teen die Krokodilrivier en natuurlik net 'n klipgooi van die Kruger af."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380