Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.

Marloth Park

Mopani Manor

"Ek kan Marloth Park aanbeveel vir enige iemand wat net na rustigheid soek en dis naby aan Komatipoort. As jy iets nodig het wat nie daar beskikbaar is nie. Nog 'n pluspunt is die Krokodilbrug. Al wat ek opgeval het, dit was ook maar die tyd wat ons daar was, was die “waste containers" in hoofpad was bietjie van 'n oogseer, en van die diere het daar gaan rondkrap. Glo nie daar was dienste beskikbaar van voor Kersfees, wat opruiming gedoen het nie. Maar andersins was ons verblyf baie aangenaam."

Marloth Park

4230 Impala

"Friendly people, clean & my ideal place to relax. Animals coming to visit always a highlight. "

Marloth Park

Vuurvliegie en Sonbesie

"Was my eerste besoek aan die park en sal beslis weer gaan."

Marloth Park

Fever Tree

"Was 'n stuning vakansie, baie dankie!"

Marloth Park

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Wonderful to say so many wild animals roaming around, my first time to Marloth Park and I would be back again."

Marloth Park

Klein Huisie

"Heerlik en als is daar beskikbaar."

Marloth Park

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Die park kan gerus hulle grondpaaie beter in stand hou. Verder is dit 'n wonderlike vakansiebestemming. Ons het elke keer wat ons daar was, dit baie geniet."

Marloth Park

Peace of Marloth

"Baie lekker vir ontspan en afskakel."

Marloth Park

Martys Place

"Wonderlike omgewing om te gaan rus. Het die wild geniet en rustig rondry."

Marloth Park

Ndlovu Rest

"Niks lekkerder as die bos se stilte nie."

Marloth Park

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Baie in die natuur, met voëls wat jou wakker sing."

Marloth Park

Lalapanzi

"Dirt roads not suitable for all cars."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Extremely well coordinated community."

Marloth Park

South Post at Kruger

"Ek kom beslis weer kuier."

Marloth Park

The Promised Land

"Pragtige rustige omgewing, wonderlike natuur en diere."

Marloth Park

Zazu Cottage

"Baie diere wat rond beweeg, definitief gemaak vir iemand wat van die bos hou, sal sonder twyfel weer Marloth Park to gaan."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Dit is vreeslik mooi. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Baie wild is gesien."

Marloth Park

Ndlovu Rest

"Baie lekker plek. Rustig."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"'n Moet vir enige natuurliefhebber."

Marloth Park

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Altyd rustig en alles is skoon. "

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Baie rustig en genoeg diere en regte plek om te rus en ontspan."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Mal oor die plek, sal weer en weer gaan."

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die park wemel van die diere. "

Marloth Park

Magani Ridge

"Baie lekker. Baie diere. Baie warm."

Marloth Park

Wildsbokkie Holiday Home

"Pragtig mooi. Net probleem met onderhoud van paaie."

Marloth Park

Oppidraai

"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."

Marloth Park

Magani Ridge

"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers