Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meiringspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meiringspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meiringspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meiringspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meiringspark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meiringspark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp geleë en bied vriendelike, gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste met mededingende pryse. Almal kan 'n vriendelike, warm verwelkoming verwag en ons stap die ekstra ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Die Gastehuis is geleë in Wilkoppies, naby Klerksdorp se 3 privaat hospitale: Life Anncron, Sunningdale en Wilmed Park. Dit is ook net 6 km van Matlosana Mall af. Ons voorsien sakpasverblyf in 8 volledig toegerust...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Magenta Guesthouse is geleë in 'n ​​veilige en rustige omgewing, sentraal tot drie hospitale, winkelsentrum en restaurante. Ons bied gemaklike kamers met en-suite. Alle kamers toegerus met TV, yskas, ...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Home Away B&B bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine. Geriewe sluit ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, La Hoff

Boshoff's Inn bied gerieflike verblyf teen 'n sakpas-prys. Gaste het 'n keuse tussen 2 kamers met al die nodige geriewe om jou tuis te laat voel. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Kamer 1 het 2 driekwartbeddens...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Villa D'amico is 'n gastehuis in Klerksdorp wat deur die eienaar bestuur word. Daar is braaigeriewe, 'n seisoenale swembad en gratis parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk uniek ingerig is. Elke kam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klerksdorp, La Hoff

Kom en geniet verblyf in North Hills Country House, die privaat natuurreservaat van sowat 150 hektaar met betowerende kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Braaigeriewe word voorsien, mits dit v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en b...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Adamayview

Guest House Gabby is in Klerksdorp en is gerieflik naby die N12, die sakekern, winkelsentrums, restaurante, 'n gimnasium, 'n filmteater en hospitale. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 4 kamers wat smaakvol i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe. Verblyf word aangebied in 5 stylvo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Meiringspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za