Resensies van Menlopark

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Menlopark bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.38 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
Peet G. - 21st March 2020
staying in Menlopark
Skoon en netjies.
Samuel S. - 17th February 2020
staying in Menlopark
Menlo park is easier to find, it's not well taken care of by the municipality. Shopping complex is very ancient, with old shops, no traditional restaurants like Chicken Licken, KFC, Nando's, Spur, Galitos, etc, just to name a few as well as ancient ATM machines.
. - 20th January 2020
staying in Menlopark
Clean and great restaurants.
. - 16th January 2020
staying in Menlopark
Veilige area.
. - 14th January 2020
staying in Menlopark
Netjies en vriendelik.
. - 3rd December 2019
staying in Menlopark
Baie gerieflik en sentraal.
. - 2nd December 2019
staying in Menlopark
Thank you for an excellent stay. Will definitely see you in 2020.
. - 11th November 2019
staying in Menlopark
Netjiese, rustige en veilige omgewing.
. - 11th November 2019
staying in Menlopark
Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet.
. - 29th October 2019
staying in Menlopark
Menlopark is a safe area, and located near Menlyn Mall.
. - 17th October 2019
staying in Menlopark
Dit is naby aan die groot hospitale en inkopiesentrums.
. - 15th October 2019
staying in Menlopark
Lekker naby en sentraal, ideaal vir sake en vakansie.
. - 10th October 2019
staying in Menlopark
Alles wat ons van die platteland verwag, is hier.
. - 7th October 2019
staying in Menlopark
Vir my het dit na 'n lekker veilige gebied gelyk.
. - 30th September 2019
staying in Menlopark
Kwaliteit restaurante in omgewing.
. - 10th September 2019
staying in Menlopark
Baie sentraal.
. - 9th September 2019
staying in Menlopark
For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else.
. - 29th August 2019
staying in Menlopark
The location is great.
. - 19th August 2019
staying in Menlopark
Sien sterre.
. - 23rd July 2019
staying in Menlopark
Ons sal beslis in die toekoms weer van hulle dienste gebruik maak.
. - 1st July 2019
staying in Menlopark
Pragtige woonbuurt naby aan alles.
. - 30th April 2019
staying in Menlopark
Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!
. - 19th April 2019
staying in Menlopark
Alles bymekaar. Eetplekke, inkopies en vermaak in 'n neutedop.
. - 24th March 2019
staying in Menlopark
The heart of Pretoria. So many shops and malls close by. A paradise for people who loves the city life.
. - 19th March 2019
staying in Menlopark
Stil rustige area.
. - 24th February 2019
staying in Menlopark
Dit is 'n rustige woonarea, maar ek sal dit nie as 'n toeristebestemming klassifiseer nie.
. - 3rd February 2019
staying in Menlopark
Good.
. - 28th January 2019
staying in Menlopark
Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie.
. - 28th January 2019
staying in Menlopark
Pragtige boomryke woongebied naby inkopiesentrums, restourante, skole en die universiteit.
. - 2nd May 2018
staying in Menlopark
Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!
. - 2nd April 2018
staying in Menlopark
Stil veilige gebied.
. - 18th March 2018
staying in Menlopark
Mooi, stil, rustige area. Naby aan winkels, restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]