Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mitchells Plain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mitchells Plain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mitchells Plain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mitchells Plain Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mitchells Plain Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Mitchells Plain

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 400 m vanaf Sunrise Beach en 1,5 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige kompleks. D...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R512
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

One One Guest House is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dié gastehuis is 35,3 km van Kaapstad af en 19,9 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook net 7,5 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed wat aan di...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East, Wes-Kaap

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Leno Place is ’n selfsorg-woonstel in die voorstad Kenilworth, die ideale ligging vir dié wat Kaapstad wil verken met sy asemrowende natuurskoon en vriendelike inwoners. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Chamomile Cottage 2 is 'n selfsorghuis in die hoofweg van Muizenberg geleë. Die huis is ideaal geleë en net 800 m vanaf Sunrise Beach. Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mitchells Plain akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za