Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R553
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark en bied slaapplek aan 6 gaste. Die houthuis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en dubbelbeddens wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Daar...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

The Stone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vyfslaapkamerhuis in Marlothpark Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Die Krokodilrivier is 500 m van die huis af. Dié dubbelverdiep...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

3-Rondavels bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede in die Marloth Park-bewarea, wat die grens tussen die Krokodilrivier en die suidelike Kruger Nasionale Park, een van die grootste wildreservate in Su...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Migrate Kruger View Apartments bied 'n rustige wegbreek in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildbewaring en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende stopplek vir diegene wa...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Turaco Lodge bied B&B-verblyf in die Marlothpark-bewarea. Dié dorp is by die Krugerwildtuin se suidelike grens en het wild soos kampeelperde, sebras, koedoes en vlakvarke wat vrylik rondloop. Verblyf by Turaco Lo...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Buster's River Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Wild soos olifante, seekoeie, krokodille, bokke, buffels en kameelperde kan va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Nyati Safari Bush Camp is 'n eksklusiewe selfsorg-boskamp met hope atmosfeer in Marloth Park. Laasgenoemde is 'n bewarea langs die Krugerwildtuin. Dit is in Mpumalanga se Oostelike Laeveld. Die park deel 'n 17 km la...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Kruger River View is in Marloth Park, 'n 3000 ha wildreservaat en vakansiedorpie langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë en is 'n gewilde oorslaap...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River Lodge is in Marloth Park met 'n verskeidenheid wild. Die balkon bied 'n uitsig op die krokodilrivier en Krugerpark, asook die Groot 5. Die lodge bied slaapplek in 2 slaapkamers in 'n huis met 'n groot ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
B&B in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne. Gaste kan kies tussen 4 villas, wat elkeen slaapplek vir 4 tot 6 gaste bied. Die villas het lugversorging vir gaste se ...

Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Needles Lodge skuil in Marloth Park. Dié vakansiedorpie is in Mpumalanga se noordooste geleë. Dit is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin. Heelwat wild, soos vlakvarke, kameelper...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Swazi King Chalets skuil in die ongerepte bosveld in Marloth Park, naby aan die suidelike puntjie van die Kruger Wildtuin, net 'n halfuur van Mosambiek en Swaziland af. Al die chalets is oopplan en bied sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Jumala Looming bied ’n vreedsame wegbreek in Marlothpark aan die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis ’n gewilde oornagbestemming vir gaste wat onderweg na die wildtuin, Swaziland en Mosambiek is en bied 4 van...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Cottage is 'n oopplan-selfsorgkothuis wat in die ongerepte Marloth Park geleë is. Dié bewarea grens aan die suidelike punt van die Nasionale Krugerwildtuin. Die boshuisie het lugversorging en dis heeltema...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lujos Sekekama is 'n ruim selfsorg-lodge met slaapplek vir 14 gaste in Marlothpark. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za