Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (53)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Modimolle

4.1 / 5  
volgens 144 resensies
Lees regte resensies van Modimolle van 144 geverifieerde gaste.
Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Modimolle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modimolle Wildsplase

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Modimolle

Abba Game Lodge is in die Waterberge, net 17 km noord van Modimolle, Nylstroom af geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtig ingerigte grasdak-chalets. Daar is ook karavaan- en kampeerstaanplekke. Die lo...

Vanaf
R3 850
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Modimolle

Ervaar egte Afrika-bekoorlikheid by een van Suid-Afrika se top bosboetiekoorde. Zebras Crossing is ’n eksklusiewe lodge in die malaria-vrye Waterberge in Limpopo. Dié luukse oord is 180 km van Johannesburg af en...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Modimolle

Dewou is in die hartjie van die bosveld geleë, op die plaas Nooitgedacht, net 20 km van Nylstroom af in die Waterberg-distrik. Verblyf by Dewou Lodge word aangebied in 4 luukse kamers, 4 standaardkamers en 'n jagk...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle

Leeuwenhof is 'n romantiese Country Lodge & Garden Spa wat by die Waterberge tussen oorvloedige seëninge van die natuur geleë is. Dit is net 2 uur se ry van O.R. Thambo Internasionale Lughawe af. Agter 'n indrukw...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela, Modimolle

Leopards Rock Bush Boutique bied selfsorg-eenhede en is teen 'n krans in die Waterberge geleë. Verblyf by Leopards Rock Bush Boutique beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elke eenheid...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Modimolle

Zimbi Lodge skuil in Limpopo se uitsonderlike Waterberg-bosveldstreek en bied asemrowende, panoramiese uitsigte op die berge en oor die bosveld. Dié lodge het 'n moderne ontwerp met staal-, glas- en klip-afwerkings...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Modimolle

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa skuil in die Waterbergdistrik in Limpopo. Dié area het 'n bekoorlike landskap van berge, klowe, rotskuns, helder strome en vlaktes volop plante, voëllewe en wild, uitsluitend...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Modimolle

Silver Streams Lodge and Spa skuil in die bosveld. Die natuur, rotstuine en wild skep die perfekte plek vir 'n troue of 'n heerlike wegbreek. Die lodge is net sowat 20 km vanaf Bela-Bela en 130 km van Pretoria af. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Modimolle

Bush Lovers Lodge is net 5,5 km buite Modimolle, in die Waterbergstreek, geleë. Die verblyf beskik oor 7 slaapkamers in die hoofhuis en 4 aparte selfsorg-eenhede. Elke luukse suite beskik oor 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle

Village d'Afrique bied luukse tentwonings en is op die Shakila Wildplaas tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die eenhede is in privaat besit en is ideaal vir 'n intieme wegbreek. Die ontwerp en uitleg van die lodg...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 56 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Modimolle wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Modimolle akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Modimolle akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za