Indien jy Mokopane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mokopane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mokopane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mokopane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mokopane akkommodasie
Bladsy 3 - 22 lekke plekke om te bly
Stutterheim Lodge is in Mokopane geleë en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike en ontspannende bosveld-atmosfee...
Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koor...
Amatava Lodge bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse lodge op 'n werkende teelplaas in die Strydpoort-berge in Limpo...
Tumuga Private Cottage bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas 26 km vanaf Mokopane, in die hartjie van die Limpop...
Nyl River Bush Camp is 'n selfsorg-kampeerterrein tussen die besonderse Waterberge en die Nylrivier in Limpopo en b...
Baobab Game Ranch is op 'n plaas 37 km vanaf Mokopane geleë. Verblyf word in 3 chalets met 'n gemeenskaplike kombu...
Casa con Vistas word omring deur bosveld en wild wat vrylik rondloop. Dit bied rustige selfsorgverblyf aan 6 gaste ...
Casa de la Presa 2 is 'n pragtige selfsorgeenheid met 'n Afrika-tema wat met sonkrag en gas werk. Dit is in die wou...
Casa de la Presa 3 is 'n bekoorlike selfsorghuis wat sonkrag en gas gebruik en sowat 30 km buite Polokwane geleë is...
Casa de la Presa 4 word omring deur die bosveld en is reg teen 'n dam gebou met wild wat vry rondloop. Dit bied rus...