Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Montagu

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montagu bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 730 resensies.

Montagu

Abigail's Garden Cottage

"In en om Montagu is veel te zien. Ideaal voor een tweedaags verblijf."

Montagu

The Little Gem

"Seker een van my gunsteling klein dorpies in die Wes-Kaap."

Montagu

Langdam Glaming Tents

"Puik plek om te besoek, baie te doen en te sien, eetplekke van te kies en te keur. Protea farm trekker en potjiekos is puik. Sal weer gaan."

Montagu

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Perfekte toeriste bestemming."

Montagu

Langdam Glaming Tents

"Pragtige historiese dorpie. Burgerspas op pad soontoe is 'n lekker pad om te ry. "

Montagu

Kogman & Keisie Guest Farm

"'n Moet sien dorp! Gaan eet gerus by 22 on Church. Fantastiese kos!"

Montagu

The Little Gem

"Wat 'n netjiese dorp. Besoek dit gerus."

Montagu

Langdam Glaming Tents

"It is a very average town. We enjoyed the Protea Farm tractor ride. Potjiekos not fabulous."

Montagu

Abigail's Garden Cottage

"Mooi dorp, baie om te sien."

Montagu

Montagu Springs

"Thank you for such excellent service!"

Montagu

Pepper Tree

"Uitstekend."

Montagu

De Erf Cottage

"Plan your weekend carefully, there is too much to do and see. "

Montagu

Rose Cottage

"Close to awesome walking trails. Beautiful landscapes."

Montagu

Pepper Tree

"'n Pragtige dorpie wat netjies in stand gehou word."

Montagu

Anchorage Inn Guesthouse

"Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink."

Montagu

Badensfontein

"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."

Montagu

Rose Cottage

"Very nice place. I loved their antique shops and the hot water pools.The people of Montagu is very friendly ."

Montagu

Goedemoed Country House

"Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word."

Montagu

Keisie Cottages

"Pragtige kunsgallerye en heerlike eetplekke. Volledige gedokumemteerde historiese staproete. Verskeie ander staptoetes buite die dorp. Pragtige plek. Sal definitief weer moet kom."

Montagu

The Rustic Easy Stay Self-catering

"Ons is verbaas met hoe baie eintlik in Montagu aangaan. Dit is ook 'n besonderse mooi dorp, met baie om te doen, tussen die verskillende staproetes, restaurante (die Hotel Montagu is 'n hoogtepunt) en die warmwaterbaddens. Dit is definitief die moeite werd om te besoek. "

Montagu

Peace Cottage

"Uitstekende koffie by The Barn on 62."

Montagu

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Pragtige dorp met so baie om te doen en te sien."

Montagu

Peace Cottage

"Montagu bemark homself as toeriste bestemming. Geen probleem met die dorp en omgewing as sulks. Daar is padwerke buite die dorp waar mens versigtig moet ry."

Montagu

Mooiberg Cottage

"It's nice and centrally situated so easy to move around to other towns."

Montagu

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."

Montagu

Rose Cottage

"Montagu is 'n pragtige dorp en daar is vir almal iets om te doen. "

Montagu

The Little Gem

"Mal oor Montagu en sy berge!"

Montagu

Peace Cottage

"Pragtige dorpie, lieflike mense."

Montagu

Keisie Cottages

"Ek dink hulle voldoen aan die vereistes as 'n toerisme dorp."

Montagu

Pepper Tree

"Dit is net 'n pragtige plek."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem