Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Montana Park

4.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Montana Park van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Montana Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Montana Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana Park gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Park Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Ons het 4 gastekamers met basiese selfsorgfasiliteite. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana Park

La Provadence bied ontspanne verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers in Montana Park, Pretoria. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n konin...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Montana Park

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Waverley

Mont Paradiso is 'n 4-ster-gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte. Verblyf bestaan uit ruim, smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiF...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Doornpoort

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het. Elke kamer...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Crane's Nest is in Montana en bied rustige verblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende of oornaggaste. Die eenheid word via trappe bereik en het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en lugversorging. ...

Voorkeurvennoot
SPAAR 60%
VanafR1 452
R581
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenswood, Moregloed

Danielle's Guest House is in Pretoria, Gauteng, en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Voortrekker Monument, Uniegeboue en die National Zoological Garden...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Niemand Park, Gauteng

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is. Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar i...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Green Olive Guesthouse is in Derdepoort, Pretoria geleë. Dié oopplan-hut het ‘n koningingrootte-bed, enkelbed en ‘n driekwartbed. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toe...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Adagio Guest House bied B&B-verblyf in Rietfontein. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf by Adagio Guest Hous...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Montana Park gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Montana Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Montana Park akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]