Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Montana Park

4.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Montana Park van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Montana Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Montana Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana Park selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Park Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
15% af Naweke!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park

Christa's Place is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en hospitale. Die suite is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Montana Park

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zambezi Country Estate, Pretoria

Anja's Place is 'n selfsorg-eenheid van 65 m² op die eerste verdieping van 'n luukse sekuriteitskompleks, 21 Zambezi Estate. Daar is 'n ontspanne vakansie-atmosfeer en die grasdak-ontwerp is eg Suid-Afrikaans. Die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebi...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Jacques' Container Stay bied unieke oornagverblyf aan 'n enkelreisiger in Waverley, Pretoria. Die ingerigte vragskiphouer het 2 jaar geneem om te voltooi en spog met groot vensters en 'n skuifdeur wat oopskuif om ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Waverley

Mardel bied gerieflike selfsorgverblyf aan vir 2 gaste in Waverley, Pretoria. Hierdie oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort en 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Montana Park selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Montana Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Montana Park akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]