Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Montrose

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Montrose van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Montrose besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Montrose.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montrose akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montrose Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montrose Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Montrose

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 2)
B&B in Hilton, Hilton Gardens

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af. Verblyf by 66 On Monzali word in 4 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Kamp...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

The Hilton B&B is 'n gastehuis in Hilton, 11 km van die hartjie van Pietermaritzburg af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 s...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker. The Barn is 'n ruim, losstaande k...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hilton, KwaZulu-Natal

Anew Hotel Hilton bied 'n ouwêreldse sjarme met moderne geriewe in die Midlands Meander en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Pietermaritzburg besoek. Die hotel, met indrukwekkende Tudor-lyne, bied...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central, KwaZulu-Natal

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Tracey's B&B is in die hartjie van Hilton en aan die begin van die Midlands Meander. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 3 kamers gebied, waarva...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Haven is in die rustige dorpie Hilton geleë. Dit is net 12 km van Pietermaritzburg af, net langs die N3-snelweg. Dit is ook na aan verskeie winkelsentrums en restaurante in die omgewing. Verblyf word aangeb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Montrose akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za