Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Mooikloof

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Mooikloof van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Mooikloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mooikloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mooikloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mooikloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mooikloof Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mooikloof

Eden Retreat is in 'n veiligheidslandgoed, Mooikloof Equestrian Estate. Dis naby Woodlands Mall, NG Moreletapark kerk en Pretoria-Oos Hospitaal. Dié selfsorgkothuis bied 1 slaapkamer, 1 badkamer, aparte toilet, si...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Mooikloof

Bronberg View Guesthouse is in Pretoria-Oos en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 5 kamers, elk met 'n privaat ingang. Van die kamers bied 'n uitsig oor die swembad, tuin of Bronberg. Daar is 3...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Mooikloof

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie. Hierdie koloniale styl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mooikloof

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues. Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof

Elohims Place bied gastekamers in Rietvlei Natuurresevaat in Pretoria. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Elohims Place se 2 kamers is ind...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mooikloof

Verresig Gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis wat op die Verresig Landgoed in Mooikloof, Pretoria-Oos geleë is. Hierdie rustige veiligheidskompleks is sowat 5 km van Pretoria-Oos se Netcare Hopsitaal en...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Mooikloof

Zwavelnest bied privaat gastekamers binne die eienaar se huis in Zwavelpoort in Pretoria-Oos. Dié boomryke omgewing bied 'n verskeidenheid natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook belangrike geskiedkundig...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mooikloof

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Tierpoort

Arendskop is ’n gastehuis op ’n kleinhoewe in die rustige voorstad Tierpoort aan die buitewyke van Pretoria. Verblyf word in 3 dubbelkamers gebied. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tierpoort, Pretoria

Three Thymes Inn bied bekostigbare en stylvolle oornagverblyf op 'n kleinhoewe naby Pretoria-Oos. Die area bied 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook noemenswaardige ou geboue en museums wat di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Gracehaven Gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë, met maklike toegang tot die N1, N4, en R21 via Garsfonteinweg, en bied 2 ruim eenhede op die boonste verdieping. Gaste kan die Seabreeze-kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mooikloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]