Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Morganbaai

4.7 / 5  
volgens 99 resensies
Lees regte resensies van Morganbaai van 99 geverifieerde gaste.
Indien jy Morganbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morganbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morganbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morgan Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morganbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai

Georgette Accommodation bied selfsorg-verblyf op 'n pragtige perseel op 'n heuwel in Morganbaai, net 150 m van die strand en strandmeer af. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-woonstelle: Die Georgette Upstairs is...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morganbaai

Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Morganbaai. Daar is pragtige uitsigte op die see, vallei, bosse en berghange en dis binne stapafstand van die see af. Ocean Val...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Morganbaai

Morgan Bay Caravan Park is op die Inchara-strandmeer se oewer in Morgansbaai geleë. Hier kan jy kamp opslaan onder 'n skaduboom met beeldskone strande net 'n kort entjie stap hiervandaan. Die karavaanpark bied 14 ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Morganbaai

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Waterside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die walle van die Cwili-rivier, op die strandfront in Keimond. Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n derde gastetoilet. Daar is 2 s...

Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond, Wildekus

Fern Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kei Mouth. Die perseel is net 320 m van die strand af in 'n afgeleë area net 'n ryk voëllewe en die klank van golwe wat breek in die verte. Die kot...

10% af Weeksdae!
VanafR2 250
R2 025
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Clifton Cottage is 'n pragtige vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront. Die huis bied toegang tot die strand en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike see-uitsig. Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die eerste en tweede ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Pebbles bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede langs mekaar op die strandfront in Keimond. Die eenhede kan apart vir 7 gaste of saam vir 14 gaste bespreek word. Elke eenheid het 3 slaapkamers, 'n ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Nicky's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in Keimond in 'n drieslaapkamerhuis wat 'n groot tuin het. Die tuin is omhein en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Die eerste slaapkamer het 'n koningingroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Morgan's Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]