Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Morningside

4.9 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Morningside van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Morningside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morningside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morningside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morningside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morningside Akkommodasie - Cape Town

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R263
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Morningside

Myrtle Cottage is 'n gerieflike tuinkothuis vir 3 gaste in Morningside, Somerset-Wes. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-komb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside

Cork Tree Cottage is aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë en word omring deur historiese wynlandgoedere en Valsbaai se pragtige strande. Dit maak Cork Tree Cottage die ideale basis vir die verkenning v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside

Helderberg Rusplekkie is 'n tuinkosthuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die perseel is naby 3 bekroonde wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die Helderberg-area. Die kothuis beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Morningside

Beaumont Cottage bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in die stil en rustige woonbuurt Land en Zeezicht in Somerset-Wes. Hierdie kothuis is weggesteek agter die wingerdprieël op die terras van die eienaar se ei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Morningside

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Windermere Quinns Holiday Home is in Lourensford-weg in die rustige en pragtige dorp Somerset-Wes aan die voet van Helderberg. Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe kan binne ongeveer 30 minute per motor bere...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Garden View is 'n ruim tuinkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Dié kothuis is sentraal geleë in Somerset-Wes en naby gewilde gholfbane en wynplase. Garden View-kothuis het 'n privaat ingang en is omring deur 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Erinvale Garden Cottage is op die veilige, omheinde Erinvale Gholflandgoed in Somerset-Wes. Dié kothuis front noord, bied 'n uitsig op die Hottentots-Hollandberge en is langs die gholfbaan se derde putjie. Die ghol...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kaboodles is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitsig op die Helderberg vir 4 gaste in die Erinvale Gholflandgoed. Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte oor die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koninging...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Helderzicht Cottage is 'n ruim, privaat selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes. Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegeru...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Erinvale Estate Hotel & Spa is ’n pragtige hotel met ’n Kaap-Hollandse styl in Somerset-Wes. Die hotel het ’n ryk geskiedenis wat terugdateer na die 1700's toe die oorspronklike Kaap-Hollandse plaashuis gebou ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Corner Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes met 'n privaat ingang en 'n patio in 'n tuin. Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorgin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

The Oak Guest House is in Golden Hill, Somerset-Wes. Die gastehuis is naby wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die area. The Oak Guest House bied verblyf in 1 smaakvolle eenheid met plek vir 2 gaste. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Amberley Sleep & Travel is in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan gaste wat wil oornag, sakereisigers and vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Just Unwind bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes naby die Strand se strand, Gordonsbaai en die Helderberge met verskeie doendinge net 'n kort motorrit ver. Verblyf beskik oor 6 selfsorgkothuise wat slaapplek het vi...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

35 op Plein is in die woonbuurt Roundhay in Somerset-Wes geleë. Dié woonbuurt bied mooi uitsigte op die Hottentots Hollandberge en is slegs 3,2 km weg van die Vergelegen Wynlandgoed. Die Helderberg Natuurreservaat...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Featherbed Apartment is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en spog met die mooiste uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge en die Helderberge. Die woonstel is elegant en het 'n privaat ingang en balkon. Daar ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Brookwood Loft and Cottage skuil in 'n lieflike tuin in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes. Dié kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir gaste wat op soek is na 'n rustige afsaalplekkie met 'n swembad net buite d...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR794
R635
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Feet Up Cottage is 'n gesellige selfsorg-eenheid wat in 'n rustige buurt in Somerset-Wes geleë is. Dis net 5 tot 15 minute, afhangende van verkeer, na een van die beste strande in die Kaap, dit is ook net 'n entjie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

39 on Pinegrove is 'n selfsorghuis in Round Hay, Somerset-Wes, net 3 minute van 3 topwynplase, 15 minute van die strand en 2 minute van die winkels af. Die perseel naby die Helderberg Natuurreservaat en Radloff Park...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za