LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Sentraal Mosselbaai
4.6/5
volgens 58 resensies

Lees regte resensies van Sentraal Mosselbaai van 58 geverifieerde gaste

Indien jy Sentraal Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sentraal Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Central accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Mosselbaai akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense

Betty’s Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Mosselbaai en is 'n geskiedkundige huis wat in 1903 uit kalksteen opgerig is. Die huis is baie el...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Linkside 1 is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, ’n area bekend vir die mooi paaie om te ry, wynproe, voetslaanroetes, branderplank...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 5 minute se r...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

C-Vu-Cottage is 'n semi-selfsorg tuinwoonstel vir gaste in Mosselbaai sentraal. Die woonstel is op die perseel van die hoofhuis en het 'n ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense

Gouriqua at Mossel Bay is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Gouriqua-kompleks in Mosselbaai met 'n uitsig oor Santos...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense

Winter-aanbod!
Vanaf R800
R800 R533
per nag, vir 2 mense

Mitat Penthouse is in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R800
R800 R533
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 875
per nag, vir 8 mense

La Mia Casa is sentraal geleë in Mosselbaai. Dié area is bekend vir matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en histor...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Bienvenue Self-Catering is in Mosselbaai sentraal en bied 'n 180°-uitsig oor die hawe, see en op die Outeniekwaberge. Die kothuis is apart ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense

Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Dié hawedorp is op die Tuinroete en is bekend vir ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 500
per nag, vir 9 mense

21st Avenue Mossel Bay is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp, Mosselbaai. Dié huis is naby 'n gholfklub, winkelsentrums en die...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 9 mense

Welkom by die Sentraal Mosselbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem