Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

De Branders 57

"Uitstekende vakansieplek."

Mosselbaai

Ilanga House

"Baie skoon en netjies, baie om te doen en te sien, lekker swemstrand."

Mosselbaai

Riviera Suite 18

"Baie lekker, maar vreeslik besig oor Desembervakansie."

Mosselbaai

Lagoonette

"'n Baie mooi plek om vakansie te hou."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Dis die lekkerste plek om vakansie te hou. Die baie mense maak dit lekker. Teen die Vrystaat is Mosselbaai bàie mooi - geen potholes en alles werk tenminste en dorp is skoon en netjies."

Mosselbaai

The Lofts D32

"Weereens, daar is nie genoeg sterre nie. Amazing plek."

Mosselbaai

The Beachhouse

"An amazing destination for a family holiday! Would highly recommend the boat tour, zipline, and gin tasting!"

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansiebestemming! Ons sal beslis weer terugkeer na Pinnnacle Point, maar die keer eerder by Leisure Rentals huur."

Mosselbaai

Sea View 18

"Indien jy van baie mense hou, is Mosselbaai die plek vir jou. Daar is baie om te doen en ons kinders het die strand baie geniet."

Mosselbaai

Studio @ 104

"A fantastic holiday destination."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Ideale plek vir ontspanning."

Mosselbaai

Maggies Beach Cottage

"Mosselbaai is lekker."

Mosselbaai

Vista Bonita 61

"Die deel van die Tuinroete het alles wat jy nodig het, vanaf mense met klein kinders, tot mense met tieners/studente."

Mosselbaai

Malva Weg 104

"Rustige en veilige dorpie."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Ons lief Mosselbaai."

Mosselbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Baie lekker plekkie vir 'n gesin. "

Mosselbaai

Die Kajuit

"Such a beautiful town, the restaurants by the harbour are fun and interesting to visit. We had excellent service!"

Mosselbaai

Nautica 403

"Heerlike strandvakansie met baie om te doen vir almal!"

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Fantasiese vakansie"

Mosselbaai

Bentonhof

"Definitief 'n vakansiebestemming met die interessantste plekke om te besoek. Baie om te sien daar."

Mosselbaai

La Vue

"Mossel Bay is a stunning coastal town where you can unwind and destress."

Mosselbaai

Pudumo 102

"Baie lekker en skoon."

Mosselbaai

Vista Bonita 8

"Mosselbaai is 'n pragtige dorp."

Mosselbaai

Santos Express

"Afrikaans, vol gees en skoon met baie aktiwiteite."

Mosselbaai

Pudumo 102

"Ek en my gesin sal beslis weer in Mosselbaai vakansie hou. Ons sal wel net van 'n ander akkommodasie gebruik maak."

Mosselbaai

Sundowner Loft

"Lovely destination, definitely coming back."

Mosselbaai

Die Blou Skulpie

"Een van die beste vakansiebestemmings in die land."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem