Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Mosselbaai

Linky

"Beste vakansiedorp in die land."

Mosselbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Mosselbaai is 'n baie mooi dorpie met baie dinge om te doen veral met kinders bv. die waterpark. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon."

Mosselbaai

Coastal Hospitality - De Valle 43

"Wonderlike vakansiebestemming."

Mosselbaai

Strandlopertjie

"Te veel plekke om in so 'n kort rukkie te sien. Baie lekker!"

Mosselbaai

The Point Hotel

"Ons bly gereeld oor in Mosselbaai en probeer elke keer by 'n ander plek bespreek sodat ons dalk 'n plek kan vind waar ons altyd sal wil bly."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Mosselbaai is pragtig, ons hou elke jaar daar vakansie. Skoon, netjies en pragtig! 'n Mens kan asemhaal in Mosselbaai!"

Mosselbaai

Bayview Self-catering Apartment

"Baie lekker weer. Baie om te ervaar."

Mosselbaai

Strandlopertjie

"Ons het die meeste van ons tyd in Hartenbos spandeer, net een aand in Mosselbaai gaan uiteet."

Mosselbaai

Beach Club 503

"Dit was verfrissend om so 'n pragtige, skoon dorp te sien waar geen slaggate in die pad is nie en alles werk, ook geen beurtkrag nie. En die mense is almal vriendelik. Dit was 'n wonderlike ervaring."

Mosselbaai

Portobelo 42

"Skoon en netjiese dorp."

Mosselbaai

Paradise Found

"Mosselbaai bly nou een van die mooiste en skoonste dorpe!"

Mosselbaai

Villa Vista

"It was the first time in Mossel Bay and the place was beautiful"

Mosselbaai

Unit 70 Vista Bonita

"Lekker Mosselbaai."

Mosselbaai

Dolfyn 302

"Daar is soveel dinge om te doen in die pragtige omgewing. 'n Perfekte vakansiebestemming."

Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Estate 3

"Mosselbaai is die wonderlikste dorpie! Vriendelike mense! Pragtig!"

Mosselbaai

Withuis

"Huge growth therefore has everything required whilst on holiday."

Mosselbaai

De Branders 57

"Vriendeliheid, hoflik, bedagsaam. Toeriste word net uitgebuit, een aktiwiteit was R600 en toe die skole sluit sommer R800."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Enjoyed it there. Went on a boat cruise, walked in the Mall, museum, etc. Beautiful place with friendly people."

Mosselbaai

Nautica 403

"One day, definitely a holiday home will be purchased there for me and my family."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Pragtige plek met wonderlike mense."

Mosselbaai

Nautica 403

"Beste strande."

Mosselbaai

Hartenbos Accommodation

"Altyd lekker om te besoek."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Goed geleë naby die George lughawe en ander kleiner strande en oorde."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 8

"Pragtige, rustige dorpie. Baie om te doen."

Mosselbaai

Lagoonette

"Mosselbaai is 'n wenner en Hartenbos is vir oud en jonk!"

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Skoon met geen gate in die teerpaaie nie."

Mosselbaai

The Bay Lodge

"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Clean and safe town, easy to navigate to places."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang