Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.

Mossel Bay

Paradise Found

"Dis so skoon en vriendelik. Alles is daar. En Hartenbos, Reebok, Klein Brak en Groot Brak is almal bymekaar. Hartenbos het 'n mark elke Saterdag. Ag nee ek kan aanhou en aanhou. "

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Danabaai is baie naby Mosselbaai en die area is naby baie toeriste plekke en strande. "

Dana Bay, Mossel Bay

Altelekker by die See

"Skoonste dorp in Suid-Afrika. Vriendelike mense. "

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Baie lekker vakansiedorp, sal dit weer besoek."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"My droom aftreeplek. Veilig. Kinders kan nog in die straat speel. Onmiddellike geriewe op jou stoepdeur sonder om dorp toe te ry."

Dana Bay, Mossel Bay

Paradise Found

"Lekker still en rustig, maar bietjie uit die pad."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Die weer was uitstekend en die mense vriendelik."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Die midde-dorp is ongelooflik skoon!"

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"Baie goed. Naby alles. Kon met gerustheid daar stap en rondgaan."

Dana Bay, Mossel Bay

Altelekker by die See

"Veilig en lekker stil."

De Nova, Mossel Bay

Mari-Amor Self-catering Apartments

"De Nova is a quick drive from the beach and close to all amenities and walking distance to a shopping centre close by."

Mossel Bay

La Vista

"The best place for a vacation breakaway from this rushed world we live in."

Mossel Bay

Favour Farm Cottages

"Die Wes-Kaap is pragtig, nie net Mosselbaai nie, alles en almal is net anders as in Johannesburg. Die mense is vriendelik, alles in die Wes-Kaap is so mooi, oral waar jy ry. Ons is baie lief vir die Kaap!"

Dana Bay, Mossel Bay

Sieniesee

"Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Sandstone Manor

"Dit bly 'n pragtige dorp met uitstekende herinneringe en restaurante."

Dana Bay, Mossel Bay

Die Kabin

"Asemrowend mooi."

Santos Bay, Mossel Bay

SantoSea

"Ligging, ligging soos hulle sê. Perfek geleë vir 'n perfekte vakansie!"

Mossel Bay

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace

"Lekker plek om paar dae deur te bring. Ons het die ou sandsteengeboue baie geniet."

Mossel Bay

Sterretjie

"Baie vriendelike dorp."

Santos Bay, Mossel Bay

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

"Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Sea View Charming Stone House

"Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra."

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Mosselbaai is net een van daai plekke wat jy net moet gaan verken. Die see is magneties en die mense van Mosselbaai is baie vriendelik. Ek sal nou nooit weer net verby ry sonder om 'n draai by die see te gaan maak nie."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Ons love Mosselbaai dit is een van die mooiste dorpe."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers