Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.
"Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het. "
"Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus."
"Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit."
"Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan."
"Danabaai is 'n lieflike dorp as jy net wil ontspan maar tog ook naby genoeg aan ander groter dorpe as jy bietjie wil rondry en dinge gaan doen. "
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Hoog 109 High"Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties."
"Dit is ideaal vir vakansiegangers wat net will "lock up and go!" Die winkelsentrum is net om die draai, die reis strand toe is kort en die area is veiling en rustig. Ek sou se dis lekker sentraal."
"Pragtige kuslyn! Ons was meer binne Danabaai wat alles aanbied as wat ons nodig gehad het vir 'n wegbrekie!"
"Verkeer is 'n nagmerrie! Baie dinge om te doen in Mosselbaai, maar vat baie lank as gevolg van slegte verkeer! Dit voel asof die dorpie oorbewoon is en daar is net teveel mense tydens hoogseisoen. Daarom is Grootbrak 'n bietjie beter vir daardie regte vakansie-gevoel in die natuur. "
"Voorbaai is bietjie meer gerig op besigheid as toerisme, maar is baie goed geleë vir iemand wat graag in verskillende rigtings wil uitgaan en die omgewing geniet. Dalk ook vir 'n besigheidsbesoek."