Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.

Mosselbaai

Ilita Lodge

"Baie skoon dorp met natuurlike skoonheid en mooi strande."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Cottage 21

"Nog altyd 'n netjiese plek."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Beautiful place with so much to do."

De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation

"Central Mossel Bay location."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtige omgewing, veilig."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Lekker strande en goeie swemplek."

Mosselbaai

Melkhoutkloof Guest House

"Daar is baie om te sien en te doen en is 'n baie mooi deel van ons land."

Voorbaai, Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!"

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!"

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Cottage 21

"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."

Mosselbaai

Accommodation Mosselbay

"Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier."

Mosselbaai

Visblik

"Vleesbaai & Gouritz - 10 sterre."

Mosselbaai

Favour Farm Cottages

"Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het. "

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Heerlike vakansiebestemming."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Strand Ocean 11-23

"Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus."

Mosselbaai

Melkhoutkloof Guest House

"Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Rustige, skoon, vriendelike dorp."

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Danabaai is 'n lieflike dorp as jy net wil ontspan maar tog ook naby genoeg aan ander groter dorpe as jy bietjie wil rondry en dinge gaan doen. "

Mosselbaai

314 Nautica

"Baie mooi en skoon."

Voorbaai, Mosselbaai

Oceans Hotel

"Halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Lekker strand. "

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Ideale rusplek om die ongerepte natuur te waardeer."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Baie kinder- en gesinsvriendelik en dit kom veilig voor. "

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang