Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

The Lofts 2

"Mooi skoon en pragtige kuslyn was van die hoogtepunte vir ons."

Mosselbaai

Villa Chanté

"Wonderlike vakansieplek veral vir tieners."

Mosselbaai

Purple Gate

"Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Ons gaan daar aftree, mal oor die plek!"

Santosbaai, Mosselbaai

Santos 14

"Fantastiese swemstrand, die beste in die hele Wes-Kaap! Altyd skoon, voel veilig."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Guest House

"Mooi en lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Dis regtig die besoek werd."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Gouriqua 103

"Oorweeg dit om te verhuis na Mosselbaai."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Verkeer raak baie erg en paaie is baie besig."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Lekker aftree plekkie!"

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!"

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Cottage 48

"Baie sentraal om ander plekke te verken."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend."

Voorbaai, Mosselbaai

Night Owl Beach House

"Voorbaai is 'n goeie vakansiebestemming."

Mosselbaai

Mikarita by the Sea

"Dit is 'n plek wat mense moet besoek."

Mosselbaai

314 Nautica

"Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls. "

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Guest House

"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Wonderlike klimaat! "

Mosselbaai

Ocean Wave

"Love Mosselbaai. Sal altyd teruggaan soontoe."

Voorbaai, Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Voorbaai is rustig en naby aan Mosselbaai."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Edward Charles Manor

"Dit is aangenaam om tydens seisoen tyd in Mosselbaai te kuier, lekker besig en sentraal as jy wil ry."

Mosselbaai

Montrose Cottage

"Buite seisoen is dit 'n lekker plek, maar in seisoen tyd 'n nagmerrie."

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem