Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (40)
Indien jy Mosselbank besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbank.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbank akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mosselbank Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbank Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mosselbank

Roosmarijn Guest House is in Paternoster, 'n bekende vissersdorpie aan die Weskus, net 150 km se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis is in die tweede ry huise, net 100 m se stap van die see af. Dié skoon verblyf in...

Vanaf
R1 870
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbank

Hierdie lieflike grasdakhuis is net 25 m vanaf die strand in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, die solderkamer het 2 enkelbeddens en die b...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mosselbank

Lilla's Landing is 'n lieflike dubbelverdieping-strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand met lieflike see-uitsigte en slaapplek vir 10 gaste. Die huis het 5 slaapkamers, 4 op die boonste verdieping en 1 ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank

Astrandt 3 is 'n pragtig ingerigte grondvloer-strandkothuis in Paternoster. Dit is net 40 m van die strand af met direkte toegang tot die strand. Let asseblief daarop dat dié eenheid geen see-uitsigte het nie. Di...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbank

Baywatch Villa and Cottage is in Mossebank, Paternoster en is die perfekte selfsorghuis vir 'n gesinswegbreek. Dit is net 70 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat geskik is vir 6 gaste. The V...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank

Driftwood is 'n keurige strandhuis wat op die strand in Paternoster geleë is. Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste. Driftwood het 4 slaapkamers wat elkeen met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 3 slaapkamers wat ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbank

Harmonie 1 is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus en die streek is bekend vir sy kreef, hengel, strande en skilderagtige uitsigte. Harmonie 1 is 'n...

Vanaf
R3 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank

Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binnehof, 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste, so dit is ideaal vir 4 paartjies of ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbank

Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis voel by dié gastehuis. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste. Die kamers sl...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mosselbank

Villa Amore is 'n lieflike strandhuis wat idilliese uitsigte oor Paternoster se ongerepte wit strande bied. Verblyf is beskikbaar vir 10 gaste: 6 in die huis en 4 in 2 aparte eenhede wat hul eie ingange het. Die hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]