Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Mount Croix

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Mount Croix van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Mount Croix besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mount Croix.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mount Croix akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mount Croix Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mount Croix Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mount Croix

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

96 on Cape is 'n nuwe, moderne en knus oopplan-woonstel in Mill Park in Port Elizabeth, naby geriewe, privaat hospitale en top-skole, insluitend Hoërskool Grey, Laerskool Grey en Collegiate Hoër Meisieskool. Die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Vela Inn - Mill Park is in Mill Park, Port Elizabeth geleë. Dié gerieflike verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die sentrale ligging op die Kaapse Pad bied toegang tot Greenacres-winkelsentrum en die ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Ons bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. PE Gastehuis is slegs 6 tot 7 km vanaf Port Elizabe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond Hill, Port Elizabeth

Newington House Guesthouse is in 'n pragtige en sentrale voorstad, Richmond Hill, geleë. Richmond Hill word beskou as een van die oudste voorstede in Port Elizabeth en het sy outydse sjarme behou. Dié gastehuis i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Richmond Hill, Port Elizabeth

B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Port Elizabeth met slaapplek vir 2 per eenheid. Verblyf word in die woonstel met 'n tuin-uitsig en die grondvloer-woonstel gebied. Dié oopplan-eenhede beskik oor gerief...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Richmond Hill, Port Elizabeth

Newington Place Gastehuis is in Newingtonstraat in Richmond Hill, langs 'n boomlaning en naby heelwat historiese geboue. Hierdie skilderagtige buurt is na aan die hartjie van Port Elizabeth, net 'n paar strate van d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Port Elizabeth

Zareba B and B Guesthouse bied gastekamers en is in die bekoorlike woonbuurt Richmond Hill in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag en dit is naby verskeie g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mount Croix akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za