Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mowbray

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Mowbray van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Mowbray besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mowbray.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mowbray akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mowbray Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mowbray Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mowbray

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

Nupen Manor is in die rustige, boomryke woonbuurt, Pinelands, en bied gerieflike verblyf in 'n ou grasdakhuis met houtvloere wat in 1923 gebou is. Die ligging bied toegang tot sake- en industriële-areas en gewilde ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in Rondebosch. Dié elegante huis is in ’n stil cul-de-sac en bied ’n uitsig op die agterkant v...

Vanaf
R2 495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Garden Retreat is 'n pragtige grasdak-gastehuis in Pinelands. Die gastehuis is 750 m van King David Mowbray Gholfbaan af en bied gerieflike toegang tot die N1 en die N2. Die gebou dateer uit die 1940's, maar spog de...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Luxurious Pinelands is 'n silwerskoon en moderne selfsorgkothuis wat onlangs opgeknap is in die sentrale woonbuurt Pinelands. Die kothuis is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Olive Tree House Apartments bied bekoorlike eenhede op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap, naby 'n verskeidenheid besi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Rouwkoop Place is 'n moderne, privaat en veilige selfsorghuis in die hartjie van Rondebosch en gerieflik geleë vir 'n wonderlike vakansie in Kaapstad. Dit is die ideale basis vanwaar strande en plaaslike besienswaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

The Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Pinelands, Kaapstad. Dis naby verskeie geriewe in die omtrek. Akkommodasie beskik oor 3 eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Hierdie ten volle toege...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Mowbray akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]