Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mowbray

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Mowbray van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Mowbray besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mowbray.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mowbray akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mowbray Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mowbray Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mowbray

Vanaf
R2 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sunnybrae Cottage is 'n ruim en goed gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis wat sentraal in die boomryke voorstad Rondebosch geleë is. Die kothuis is naby die uitstekende restaurante, Cavendish Square-winkelsentrum en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Oakvale Lodge is in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonbuurt is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die M3 en die M5. Verblyf word in 3 elegante suites gebied. Albei suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en sui...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Heseldon Place is 'n luukse dubbelverdiepinghuis. Dit is geleë in die hartjie van Rondebosch se Golden Mile en is 'n veilige, privaat en gerieflike wegbreekplek vir 'n vakansie in die Kaap. Ons het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R1 169
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Urban Artisan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse en veilige ontwikkeling in Woodstock, Kaapstad. Verblyf is in smaakvol versierde ateljeewoonstelle, moderne eenslaapkamerwoonstelle en luukste dakwoonstelle...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Cottages is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die berg het. Newlands Cot...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Calluna Cottage is 'n privaat kothuis op die grens van Rondebosch en Nuweland en is versteek in 'n hoekie van 'n lowerryke, veilige laning. Die oorspronklike Kaapse kothuis is 'n mengsel van geskiedkundige en kontem...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Salisbury Street Home is 'n huis wat pragtig versier is in die hartjie van Woodstock, naby restaurante en die bekende Salisbury Deli. Dit is net 1,4 km vanaf The Old Biscuit Mill en die ligging bied maklike toegang ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Balmain Studio is op 'n residensiële-erf waar die eienaars ook woon, geleë. Die eenheid is in Rondebosch se Gouemyl en bied gerieflike verblyf aan 1 tot 2 gaste wat apart wil bly op 'n veilige familie-erf. Dié o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mowbray akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]