Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Baie interessant en naby die Krugerwildtuin se hekke."

Graskop, Mpumalanga

Rustique

"Nice to visit!"

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Baie mooi, vreeslik geniet met al die diere en die mense is ongelooflik vriendelik."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n pragtige plek. Natuurskoon is asemrowend mooi, en die winkeltjies bied 'n groot verskeidenheid. Bird of prey sentrum 'n absolute moet om Te besoek. Sal definitief weer in Dullstroom gaan kuier. "

White River, Mpumalanga

Stonecrop Lodge

"Baie rustig plattelandse bestemming naby Krugerwildtuin aan baie ander wegbreekplekke. Laeveldse atmosfeer maak dit uiters aantreklik en baie om te doen in die omgewing."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Pragtige wêreld wat almal moet besoek. Baie mooi goedjies om te koop en lekker plekkies om te eet en te kuier."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Ek het opgelet dat daar baie rommel in die park is."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Die omgewing is pragtig. Meer mense behoort dit te kies as vakansie-/langnaweekbestemming."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Sabie is 'n wonderlike plek. Elke persoon moet minstens een maal daarheen gaan."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ons het die hele omgewing platgery en die "woud was vir my een van die hoogtepunte. Dit was onweer en mistig en dit het soos 'n sprokieparadys gelyk. Graskop is sentraal geleë t.o.v. al die mooiste plekkies in die laeveld. "

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Baie mooi omgewing."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"'n Voorstel dat Mpumalanga toerisme, en die paar ander wat die besienswaardighede reguleer, asseblief saamspan en 'n opsie daarstel van 'n enkele "permit" wat die voertuig en aantal persone by AL die uitsigpunte en watervalle toelaat. As dit vir 'n week of twee geldig is, sal dit die betaalpunte by elke uitsigpunt vermy/verminder."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Uitstekende ligging naby die Krokodilrivier met sagte 4x4-roetes langs die Krugerwildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n lekker bestemming."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Sal graag daar 'n plekkie van my eie wil hê."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"I will go back anytime. Hazyview is a nice place to relax and lots to do around the town."

Dullstroom, Mpumalanga

Woolly Bugger Farm

"Heerlike, besige, interessante kunstenaarsdorpie!"

Graskop, Mpumalanga

Rustique

"Graskop is a very small town. I would recommend staying there if you are going sightseeing for two days or so."

Piet Retief, Mpumalanga

Palm Inn Guest House

"Dit pla egter dat daar so baie trokke van Piet Retief se roete gebruik maak."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Die dorpie self bied 'n paar oulike besienswaardighede, maar dis die omliggende omgewing wat ongelooflik baie opsies bied, van Pelgrimsrus tot die Kruger. Van Blyderivier Canyon af verby God's Window al die pad tot by al die watervalle rondom Sabie en die besienswaardighede rondom Hazyview en Witrivier. "

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"A unique and wonderful piece of South African beauty, cannot wait to go back."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Ongelooflike omgewing, maar die restaurante is beperk of adverteer net baie sleg. Die geologie roete het beïndruk en dit is werklik baie goed opgestel en uitgemerk. Die borde is van 'n hoë gehalte en insiggewend."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug."

Page
Page 198 - Showing 5911 to 5940
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers