Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Graskop is 'n wonderlike dorp om te verken en bied verskeie besienswaardighede. Dis beslis 'n besteming om te gaan sien i.e God's window en Graskop Lift. Die Waffle Hut is 'n versteekte juweel en bied die heerlikste wafels aan, vir seker 'n moet in die dorp."

Marlothpark, Mpumalanga

Mispel House 225

"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Go to Udderlisious. Great service and milkshakes."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Sweet Home Alibama

"Nie my geliefkoosde bestemming nie, baie deurmekaar."

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Nice to pass through en route and spend a day there."

Marlothpark, Mpumalanga

3330 Seekoei

"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Still a favourite destination with lots of interesting activities and restaurants."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Alles was skoon en is elke dag skoongemaak."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Daar moet meer toeristebemarking gedoen word en die dorpie moet weer in sy volle glorie herstel word. Die plek het baie potensiaal, veral met die klimaat."

Marlothpark, Mpumalanga

Wildgoose Self-catering Lodge

"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."

Marlothpark, Mpumalanga

Magani Ridge

"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"

Graskop, Mpumalanga

Blyde Lodge

"Great tourist attractions."

Dullstroom, Mpumalanga

Anglers Court

"Perfek vir lekker eet en kuier."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Alle plekkies kan jy na loop en almal is behulpsaam."

Graskop, Mpumalanga

YellowWood Country Cottage

"The restaurants "Devine Me" and "Canimambo" had great service and made us feel very welcome. We could walk home safely after eating out for supper. The Jock Trail had breathtaking views and was a wonderful place to spend time."

Witbank, Mpumalanga

ADO Guesthouse

"Vuil en paaie het verskriklik baie potholes."

Marlothpark, Mpumalanga

Nyeleti Villa

"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."

Hazyview, Mpumalanga

Tjimaka

"Primer omdat dit naby aan die Krugerwildtuin is. Dorp het deurgeloop onder loadshedding so ons het nie veel in die dorp probeer doen nie"

Machadodorp, Mpumalanga

The Grey's Inn

"Interesting history but what a shame that the town is in such disrepair. Roads are full of potholes and really very little to see despite it having so much history."

Marlothpark, Mpumalanga

Hyenas Call

"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."

Panoramaroete, Mpumalanga

Field and Stream

"Grondpad na die bestemming vereis 'n voertuig met hoë grondvrye hoogte."

Marlothpark, Mpumalanga

Wildgoose Self-catering Lodge

"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."

Witbank, Mpumalanga

ADO Guesthouse

"Pad na ADDO nie in 'n goeie toestand nie. Baie slaggate."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang