Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Kiepersol, Mpumalanga

Sabaan Guest Farm

"Pragtige stukkie aarde! Rus vir die siel."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Die plek is propvol pragtige herinneringe van die tyd toe goud in die dorp ontdek is. Ons het nie genoeg tyd gehad om al die museums te besoek nie. Het wel Jock van die Bosveld se standbeeld besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Ons is baie mal oor Dullstroom. Mens voel elke keer tuis wat jy in dorp inry. Baie vriendelike mense in winkels, asook uitstekende diens by al die restaurante waar ons al geëet het."

Marlothpark, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Marloth is een van ons gunstelingbestemmings!"

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Pragtige dorp. Heerlike pannekoek geëet by Petena Pancakes."

Middelburg, Mpumalanga

Feathers Guest House

"Mooi skoon en netjies in die woonbuurt. Geen geraas van verkeer nie. Goeie ligging."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino Cottage 15 Critchley

"Beste plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Marlothpark is 'n wonderlike plek om te besoek, maar mens moet by die reëls hou sodat dit vir almal wat kom kuier sowel as die diere 'n goeie ervaring kan wees. Die spoedgrens is daar vir 'n rede en so ook die versoek dat mense nie moet raas of mors nie. Ek kom weer en weer en weer terug na Marloth want dit is my hartsplek."

Marlothpark, Mpumalanga

Woodpecker's Hollow

"'n Stukkie hemel op aarde."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom is a great destination for weekend (or longer) getaways. Within travel distance from Pretoria. Great for families or couples looking to get away from the city to a more tranquil environment. Lots of outdoor activities."

Marlothpark, Mpumalanga

Imbube Safari Lodge

"Ons het nou nie die plek verken nie, was net daar vir oornag by gastehuis."

Malelane, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"Nie regtig die dorp gesien nie."

Panoramaroete, Mpumalanga

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

"Beautiful destination. Would highly recommend a holiday in the region."

Witrivier, Mpumalanga

Lavender Guest House

"Witrivier is in 'n aangename klimaatstreek geleë en baie sentraal vir besoeke aan die Krugerwildtuin, Blyderivierpoort of ander toeristeaantreklikhede in die Laeveld."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Klipkoppie Cottage

"Stad in sy eie reg met ongelooflike "Malls"."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Die omgewing, nie net Sabie, het baie agteruit gegaan. Was baie geskok. God's Windows is regtig 'n totale gemors."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"Baie besig gewees oor die langnaweek (soos altyd). Paaie is in 'n swak toestand en benodig dringend aandag. Ons het vir 13 jaar 'n huis daar gehad en paaie was gereeld geskraap."

Marlothpark, Mpumalanga

Optibos

"We love it there!"

Middelburg, Mpumalanga

Kairos Home

"Very clean and comfortable."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die grensdraad tussen Marlothpark en die Krugerkildtuin is kommerwekkend en in 'n baie swak toestand. Nie seker of dit die parkeraad se verantwoordelikheid is nie, maar kan verstaan dat daar leeus en ander diere maklik kan oorloop na Marlothpark."

Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites

"Dit werk dalk vir 'n vinnige oorstop en 'n aand se slaap, maar nie as 'n toeristebestemming nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Royale Marlothi Safari Lodge

"Marlothpark is defnitief die moeite werd as 'n vakansiebestemming. "

Blad
Blad 40 - Wys 1171 tot 1200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang