Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
"Ongekontroleerde werkers blyk problematies te wees. Stil eenhede (lock-up and go) kan maklik beset word in eienaar se afwesigheid en sonder eienaar se medewete."
"Daar is geen plek soos Marloth. Beste plek in die bos en natuur."
"Beveel C en R seekos restaurant aan. Puik diens en heerlike kos. Beveel ook Ranch Slaghuis aan. Kwaliteit vleis."
"Sabie is nog altyd vir my en my gesin die beste plek in Suid-Afrika. Maar ongelukkig vandat dit dorp van die jaar was het dit begin agteruit gaan, veral na die Covid 19-pandemie. Ek hoop die munisipaliteit begin hulle pêrel van 'n dorpie reg te maak sodat hulle weer kan tops wees."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie"Very beautiful town with warm weather in the winter. It's not as small as you think so own transport is essential for sight seeing."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Ons was daar tydens die rugby, en het Nelspruit ervaar as 'n vriendelike stad, met pragtige natuurskoon."
"Geweldig baie verkeer op die hoofstraat (Olifant), daar is elke dag baie mense wat langs die pad rondslenter en by die "besigheidskomplekse" se ingange rondsit."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Greenfields Cottage"Sommige strate in Nelspruit baie donker, as mens nie die area ken nie, laat dit mens onveilig voel om rond te ry."