Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.
"Een van my gunstelingdorpe in die Laeveld. Alles wat mens nodig het in een dorp."
"Die Gorge was ongelooflik, maar die toegangspad vanaf Hazyview is iets wat ek nie vir enige persoon sal aanbeveel nie."
"Vriendelik! Orals vriendelik en puik diens. Van Mankele, Sudwala-grotte, watervalle, Mediclinic, Midas en SPAR - kliëntediens is topklas. Ek was verbaas oor hoe skoon die laeveld is, maar wat my die meeste opgeval het is die vriendelikheid van die mense."
"Sad to see bakery has gone, fresh baked bread rolls whilst sitting at Two Trees was something we enjoyed on previous visits. Impressed to note diabetic and gluten free items being stocked, not only at Marloth but the camp shops in Kruger. We will be back."
"An absolute must for every visitor. A little warning though, the roads can be tricky as large potholes are all around."
"'n Egte Suid-Afrikaanse bosveld ervaring. Dink net daar moet duidelik gesê word mens het 'n bakkie/SUV nodig want die grondpaaie is nie baie maklik om met gewone kar te ry nie."
"Kan dalk iets aan die grondpaaie gedoen word. Olifant drive is 100%, maar die grondpaaie is in minder goeie kondisie, kan seker aan die reën toegeskryf word, maar maak dit moeilik as mens binne die park self wil rondry en wil wild kyk. Verder is dit 'n baie lekker plek."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Be Our Guest"Die aktiwiteite is te veel gemik op buitelanders. Sou graag Farmer's Market of so iets wou bywoon. Het wel die ou motor uitstalling by Ilanga gesien."
"Amazing Kruger view, die restaurant in Marlothpark is 'n definitiewe moet. Uitstekende kos, diens en uitsig."
"Great plekkie. Party winkels baie duur! Miskien 'n groter verskeidenheid van winkels asb."
"The actual park was busy, the permanent residents don't care much for holiday makers. Our neighbours mowed their lawn (lawn is Illegal as it is a game park) for 1.45 hrs, which is not a sound you would like to hear when on holiday in the bush. Other than that it was good, we had lots of game visit the house which was very nice!"
"Love the place. Close to Kruger Park. Enjoy the nightlife animals. And seeing the animals through the day roaming around."
"Needs more variety in terms of places to eat out. Very limited especially during peak season."