Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Magani Ridge

"Sal altyd daar wil bly. Die stilte is helend vir jou siel."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Daar was 'n groot keuse van goeie restaurante, winkels en pubs naby aan die gastehuis, maar die deurmekaar paaie im die omgewing maak veral ritte saans baie moeilik."

Marloth Park, Mpumalanga

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Mal oor die park. Die enigste ding wat my elke liewe keer byval rondom al die huise waar ons al gebly het is die bou rommel. Stukke sement en drade en bakstene absoluut oral. Dis bitter jammer en so lelik en sleg vir diere en omgewing. Dit sal wonderlik wees as Marloth dit kan aanspreek. Marloth is 'n wonderlike wegbreek-wegkruipplek!"

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Potholes, roads beyond repair."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Bietjie vervelig op 'n Dinsdag. Van die restaurante is toe daardie aand, maar die hotel restaurant en Coachman's is staatmakers. Die kaasproe het nie bestaan nie. Van die winkels maak nie oop nie."

Dullstroom, Mpumalanga

The Outpost Dullstroom

"Lieflike eet- en kuierplekke. Mooi natuur. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Ons is baie lief vir die Laeveld!"

Middelburg, Mpumalanga

The Gables Guest House

"Baie slaggate robotte wat nie werk nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Miramichi Guest House

"Die hoofstraat moet gesluit word vir swaar voertuie. "

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Altyd lekker om in Dullstroom te kom kuier. Altyd iets nuuts om te doen en te sien. Restaurante stel nooit teleur nie."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Moenie nalaat om Genesaret te gaan besoek nie. Meer aan jou voete."

Panorama Route, Mpumalanga

Muluwa Lodge

"Sal weer die natuurskoon kom indrink!"

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Could not connect to WiFi."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"Nie veel om te doen in die dorp of mall nie. Mense is baie vriendelik, iets wat mens nie sommer sien in die stad nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis Maroela

"Dit raak nou te kommersieel. Te veel huise, maar is nog steeds 'n lekker plek om te besoek. "

Marloth Park, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"'n Lekker naweekwegbreek in die bos."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Sabie-omgewing baie mooi met asemrowende natuurskoon."

Marloth Park, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Daar is baie mense, en van hulle ruk hand uit. Marlothpark sukkel om alles onder beheer te hou."

Middelburg, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Die area waar Pride Rock is, was baie skoon, netjies, stil en veilig."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Gorge Lift and Big Swing experience is worth every penny. Visit African Cuisine and say hello to Jeffrey who went the extra mile to make us comfy. Would like to go back soon, hopefully roadworks will be completed soon."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"Standerton se paaie is baie sleg."

Dullstroom, Mpumalanga

Ambassador Lodge

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense."

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Die paaie in Marlothpark kort aandag."

Dullstroom, Mpumalanga

Moonlight Meadows

"Sal weer gaan om deur al die winkeltjies te stap."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers