Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Muldersvlei

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Muldersvlei van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Muldersvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muldersvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muldersvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muldersvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muldersvlei Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muldersvlei

Hoopenburg Guesthouse is op 'n boetiekwynlandgoed van sowat 70 ha met 'n welige tuin wat verskeie soorte voëls lok geleë. Wonderskone uitsigte oor die wingerde en lieflike sonsondergange maak hierdie 'n wonder van...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersvlei

Muldersvlei Estate bied jou net die beste as dit by plaasstyl-gerief en ontspanning kom. Dié plaasgastehuis is 'n geskiedkundige gebou van 200 jaar oud en is pragtig opgeknap om sy ouwêreldse karakter te behou. Mu...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Muldersvlei

Warburg Farm Cottages is 'n selfsorghuis wat op 'n plaas in die Kaapse Wynlande geleë is, sowat 18 km vanaf Stellenbosch se middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie bes...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Muldersvlei

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Wild Clover is 'n plaas wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is, naby Stellenbosch en Paarl, en net 'n halfuur se ry van die middestad af. Ons selfsorgverblyf bied die perfekte uitsig oor 'n privaat wil...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Wes-Kaap

Joostenberg bied gasteverblyf op 'n wynplaas in die Muldersvlei-distrik van Stellenbosch. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat vir 'n troue by Joostenberg wil oornag of enige ander plase in die area wil besoek. Ve...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Rouana Gasteplaas is buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied 'n rustige toevlug op 'n klein wynplaas, maar dit is steeds lekker sentraal naby talle besienswaardighede en geriewe geleë. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

The Vineyard View is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Joostenbergvlakte en grens aan die Kaapse Wynlande. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die Noordelike Voorstede, Durbanville Wynroete, Paa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

Echeveria Selfsorg is 'n gesellige selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste en wat op 'n werkende plaas tussen die Paarl en Stellenbosch geleë is. Dié huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R1 071
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Devondale bied 'n idilliese en asemrowende bestemming wat tussen die wingerde geleë is. Die Simonsberge bied 'n majestieuse agtergrond met die wingerde in die voorgrond. Daar is verskeie verblyf-opsies om in elke ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Vida Nova is in Kraaifontein en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of groepie vriende. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gast...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Winemakers House - Farm Accommodation is 'n gastehuis op 'n plaas in Stellenbosch. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die Kaapse Wynlande kan verken. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers. Die kamers ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Bella Don is op 'n groenteplaas 15 km buite Stellenbosch. Dit is ideaal geleë om die wynlande te besoek of die fietsroetes te verken. Alhoewel die ateljee-eenheid aan die huis vas is, is dit steeds privaat. Dit is ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Marcel Hospitality bied verblyf in gastekamers en is in Kraaifontein in Kaapstad geleë. Die gastehuis is sowat 3,5 km van Cape Gate-winkelsentrum af en 30 km van verskeie wynlandgoedere in die Kaapse Wynlande af. ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Laibach Vineyards Lodge bied gasteverblyf op 'n privaat wynlandgoed in Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis vanwaar mens die besienswaardighede van die Kaapse Wynlande kan verken. Verblyf word in 5 ruim kam...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kame...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za