Geverifieerde Resensie
Muldersvlei
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Muldersvlei bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Baie dankie, moenie te haastig wees nie en ook nie moderne geriewe verwag nie. Pragtige ligging en jy word op die hande gedra met landelike gasvryheid. Die ontbyt was heerlik saam met die uitsig. "
"Die area is baie droog nou oor al die waterbeperkings, maar dit maak geen verskil aan die gehalte kliëntediens by Hawksmoor. Ons het ook die Cape Holiday Show bygewoon en dit was groter as wat ons verwag het. "
"Close to everything, and yet far enough away to feel like one is not near a city."
"Lekker sentraal geleë. 'n Pluspunt was die treinspoor daar naby waar 'n stoomtrein ons verras het, terwyl ons op die stoep gesit en ontbyt eet het."
"Very convenient for a wine route visit incorporating Paarl and Stellenbosch."
"Binne maklike ry-afstand van bestemmings soos Paarl, Franschhoek en Stellenbosch."