Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Musgrave

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Musgrave van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Musgrave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Musgrave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musgrave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musgrave Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musgrave Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Musgrave

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Berea, Essenwood

Napier House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in Musgrave, Durban. Die smaakvol versierde gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis die ideale plek vir diegene wat Durban wil ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Palm Ridge, Berea

The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken. Die gaste...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westridge, Berea

ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Essenwood

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Essenwood

Acorn B & B bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Ridgeview Lodge is ideaal geleë naby hospitale, snelweë en winkelsentrums. Hier is jy verseker van gerief en luukshede in 'n rustige en vreedsame omgewing. Jou verblyf sal sonder twyfel plesierig wees. Die gasheer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westridge, Berea

Sica's Guest House bied koloniale bekoring en warm gasvryheid op 'n eiendom van 3 akker in Berea, Durban. Die gastehuis maak voorsiening vir internasionale en plaaslike gaste, konferensies, troues, sportentoesiaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Musgrave akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za