Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (2)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Musina

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Musina van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Musina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Musina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musina wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musina Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina

Munati Lodge is geleë op ’n wildplaas van 250 hektaar met ’n rustige atmosfeer en B&B-geriewe. Ons is sentraal geleë tussen die Venetia-myn, die nuwe Vele-steenkoolmyn, Mapungubwe Erfenisterrein, Musina, Musin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Lodge in Musina

Matombo Lodge is net buite die besige grensdorp Musina, op die N1 in die rigting van Beitbrug grenspos geleë. Met 'n kroeg, swembad, restaurant en gratis WiFi toegang, is Matombo Lodge die ideale oorblyplek in Musi...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Musina

Klein Bolayi is 'n wonderlike wildlodge vol mites, legendes, pragtige natuurskoon en majestueuse kremetartbome. Buiten skouspelagtige landskappe bied dit ook 'n fassinerende kultuurerfenis, wild en doendinge in die ...

Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Musina

Popallin De Wet's Camp is aan die oewer van die Nwanedzirivier en Nkwadzi-dam geleë. Ons bied 14 en suite-chalets wat volledig toegerus is en gaste sal herinner aan die elegansie en gasvryheid van die vervloë kolo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina

StoneBridge Lodge bied oornag- en vakansie-verblyf in 'n luukse lodge 10 km suid van Musina (Messina) in Limpopo. Die verblyf bestaan uit 7 ruim dubbelkamers en 2 familie-chalets. In sy geheel bied die lodge slaap...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Musina

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Wildsplaas in Mapungubwe National Park, Limpopo

Kremetart Bush Trails is 'n eko-vriendelike selfsorg-boskamp op 'n bosveldplaas. Dis 50 km vanaf Musina op pad na die Mapungubwe Nasionale Park. Dié plaas spog met 'n fasineerende kulturele erfenis en natuurskoon. ...

Vanaf
R4 950
per nag, vir 11 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Limpopo

Mudzimu Nthusa is geleë op 'n plaas met 800 hektaar ongerepte bosveld noord van die Soutpansberge. Hierdie boslodge is 'n jaglodge en bied ideale akkommodasie vir groepe, families of jaggeselskappe. Tot 11 selfsorg...

Vanaf
R5 808
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mapungubwe National Park, Limpopo

Mopane Bush Lodge is 'n 4-ster wild-lodge wat in Mapungubwe Nasionale Park naby aan Musina in Limpopo geleë is. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid, gerieflike verblyf en 'n safar...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musina wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Musina akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Musina akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za