Resensies van Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 448 resensies.
Danie C. - 8th July 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Mooi dorp in pragtige omgewing wat baie bied vir toeriste.
Mariska M. - 8th July 2019
staying in Midlands Meander, Natalse Middellande
Altyd 'n gunsteling.
Lorinda K. - 8th July 2019
staying in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
'n Stil veilige area.
Clemmy W. - 7th July 2019
staying in Rosetta, Natalse Middellande
Lovely friendly town with lots of hidden gems!
Ilse O. - 3rd July 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Baie verwaarloos.
Nozipho B. - 2nd July 2019
staying in Nottingham Road, Natalse Middellande
Everything was perfect.
Carl D. - 30th June 2019
staying in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
Hilton area has a mysterious and country-side atmosphere, yet near everything you have in the city.
Andrew D. - 27th June 2019
staying in Hilton, Natalse Middellande
Charming upmarket village feel, can get cold in winter.
Randall B. - 20th June 2019
staying in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
We were in Pietermaritzburg for the IPT U18 hockey tournament. Besides the hockey, there were not many attractions to enjoy.
Philip V. - 19th June 2019
staying in Nottingham Road, Natalse Middellande
Vermy die bestemming. Daar moet beter plekke wees om oor te bly.
Engela J. - 18th June 2019
staying in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
Ek dink die bosgedeelte naby Qunatock drive is absoluut fantasties dit gee so 'n rustige gevoel en die Hayfield mall is so naby en gerieflik.
Carol D. - 17th June 2019
staying in Highmoor, Natalse Middellande
We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful.
Antoinette K. - 12th June 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Pragtige plek met baie dinge om te sien.
Wim V. - 12th June 2019
staying in Ashburton, Natalse Middellande
Die leeupark en voëlreservaat is naby geleë.
Ananda J. - 11th June 2019
staying in Wembley, Natalse Middellande
Wembley is in my oë een van die luukste buurte in Pietermaritzburg.
Patricia S. - 9th June 2019
staying in Natalse Middellande
Ons geniet die Midlands se natuurskoon en allerhande snuffelwinkels baie!
Jeanette S. - 9th June 2019
staying in Scottsville, Natalse Middellande
Ongelukkig langs N3, maar baie sentraal geleë.
Robyn B. - 3rd June 2019
staying in Hilton, Natalse Middellande
Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander.
Eldri S. - 3rd June 2019
staying in Wembley, Natalse Middellande
Sien sterre.
Henrie S. - 31st May 2019
staying in Pietermaritzburg, Natalse Middellande
Hou baie van die ou geboue. Daar is egter 'n algemene gevoel van verval.
Alma S. - 30th May 2019
staying in Midlands Meander, Natalse Middellande
Skouspelagtig! Rustige atmosfeer. Pragtige groen deel van Suid-Afrika, 'n moet-sien!
Janine R. - 20th May 2019
staying in Weenen, Natalse Middellande
Lieflike plaasdorpie.
Brett N. - 20th May 2019
staying in Rosetta, Natalse Middellande
Die Midlands is baie mooi, en heelwat om te doen.
Jurjen F. - 17th May 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Apart from the Howick Falls with the obligated gift shops from the locals (with some very nice souvenirs) and some good restaurants, the place itself is not very interesting. But our stay was too short to explore more.
Terence A. - 15th May 2019
staying in Dargle, Natalse Middellande
Midlands Meander is not what it used to be last time I went there some years ago.
Jaconey G. - 8th May 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Howick is 'n veilige en vriendelike gemeenskap.
Jan C. - 7th May 2019
staying in Midlands Meander, Natalse Middellande
Heerlike Roetes vir verken en ons was verstom oor al die kreatiwiteit in die omgewing.
Flo S. - 7th May 2019
staying in Balgowan, Natalse Middellande
An absolute beautiful area of out country.
Daleen E. - 7th May 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Nie veel in die dorp te sien nie, maar lekker in die Midlands Meander.
Sheree S. - 6th May 2019
staying in Midlands Meander, Natalse Middellande
Ons is verlief op Midlands Meander as 'n bestemming! Een van die mooiste plekke. Lekkerste plekkies om te besoek en heel wat om te sien en doen. Die bestemming is ideaal vir troues en avontuur. Ons het elke oomblik geniet!
Natasha V. - 6th May 2019
staying in Pietermaritzburg, Natalse Middellande
Die enigste probleem met Pietermaritzburg op hierdie stadium is dat daar baie gereelde protesaksies is en dit maak dit bietjie ingewikkeld as jy daarheen of daardeur moet reis.
Nico K. - 6th May 2019
staying in Balgowan, Natalse Middellande
As 'n naweek wegbreekplek uit die stad se gejaag is die area ideaal.
Louis K. - 27th April 2019
staying in Rosetta, Natalse Middellande
Soveel om te doen in hierdie omgewing!
Helene R. - 25th April 2019
staying in Howick, Natalse Middellande
Dit is rustiger in die landelike omgewing as in die dorp self.
Heidi L. - 24th April 2019
staying in Midlands Meander, Natalse Middellande
Onbeskryflik mooi. Een van die mooiste gebiede in Suid-Afrika.
Sarel V. - 24th April 2019
staying in Rosetta, Natalse Middellande
Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!
Louis V. - 24th April 2019
staying in Highmoor, Natalse Middellande
Baie tevrede.
Nedra T. - 23rd April 2019
staying in Nottingham Road, Natalse Middellande
Lekker rustige wegbreek.
Naydene D. - 16th April 2019
staying in Rosetta, Natalse Middellande
Heerlike aandete by gesellige Nottingham Road Hotel geniet!
Louis W. - 16th April 2019
staying in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
Paaie is swak, baie potholes.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]