Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Estcourt, Natalse Middellande

The Riverhouse

"It is a beautiful small town."

Mooi River, Natalse Middellande

Hythelands

"Beautiful countryside and varied, inspiring shops, eating and breweries to visit. Some of the roads are full of potholes. "

Hilton, Natalse Middellande

isiKhoma-Khoma

"Pragtige omgewing met fantastiese uitsigte."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Apart from the beautiful surroundings, there are plenty of restaurants, shops and other activities available in the area."

Hilton, Natalse Middellande

Bancroft B&B

"A beautiful country town."

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Pragtige netjiese dorp, beslis die moeite werd om te oornag."

Natalse Middellande

Parker's Place

"Beautiful surroundings"

Balgowan, Natalse Middellande

Old Balgowan Farm Cottages

"Puik, bekostigbare verblyf en diens."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Hawklee Country House

"Pragtige plekkie! Het dalk so paar padwerke nodig, maar vir die reisiger wat nie haastig is nie en stadig ry is dit geen probleem nie. Plus, waar in ons land lyk die paaie werklik goed? So dis nie 'n rede om Nottingham Road te vermy nie!"

Nottingham Road, Natalse Middellande

Springvale Farm Cottages

"Gasvrye omgewing. Kwaliteitprodukte."

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"Daar is baie aantreklikhede in die omgewing."

Balgowan, Natalse Middellande

Pennygrove Farmhouse and Cottages

"Lovely shops and restaurants very near the accommodation."

Natalse Middellande

The View Albert Falls

"Die N3 is 'n nagmerrie. "

Balgowan, Natalse Middellande

Brambleberry - The Homestead

"Die omgewing is sprokiesmooi met natuurskoonheid wat mens verstom laat."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Camdeboo Lodge

"Het nie veel tyd daar spandeer nie, slegs oornag op 'n sakebesoek. Beslis die moeite werd om later meer tyd daar deur te bring. Jammer van die N3 wat so besig is en net trokke waar jy kyk."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Kusane Farm Cottages

"Kom kyk en ervaar die mooi landskap."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Beverley Country Cottages

"Lots of great places to visit, and great people inhabit the region."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Mooi plekkie tussen die berge, sal weer daar stop. "

Balgowan, Natalse Middellande

Notting Hill Lodge

"As jy daar loop kon jy net sowel in Engeland gewees het."

Hilton, Natalse Middellande

22 Bergview Family Apartments

"Hilton is quite a beautiful place."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Die dorp Nottingham Road self bied nie baie nie - dalk 'n halwe dag se uitstappie. Maar daar is baie om in die omgewing te sien. Piggly Wiggly naby Lion's River was die besoek werd."

Balgowan, Natalse Middellande

Old Balgowan Farm Cottages

"Amazing place. Really recommend it to anyone who wants peace and quiet."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Puik plekke om te verken, met goeie eetplekke."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang