Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Natalse Middellande

Parker's Place

"Lovely area, so much to see and do."

Balgowan, Natalse Middellande

Sugarlands Cottage

"Pragtige omgewing met so baie om te sien en doen."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Dis altyd lekker om in die Midlands rond te ry, jy ontdek altyd 'n nuwe plekkie."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"Een van die mooiste dele van ons land."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"Our stay was too short (me running Comrades, I had to rest up as much as possible) but driving through definitely looks like a stunning place."

Hilton, Natalse Middellande

HiltonView B&B

"Nie baie restaurantopsies in die nabye omgewing nie."

Natalse Middellande

The View Albert Falls

"The town of Pietermaritzburg and its surroundings look a bit tatty and have lots of litter."

Balgowan, Natalse Middellande

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Het verskeie kere gaan uiteet, maar eetplekke is baie duur, heelwat meer as in die stad. Daar is egter heelwat plekke om te besoek op die Meander, en alles is binne redelike afstand."

Balgowan, Natalse Middellande

Crestwood

"A good idea to research points of interest etc. before arriving. There are a few hidden gems which may otherwise be missed."

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"Baie eetplekke, interessante winkeltjies en besoekpunte."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Die besienswaardighede van Nottingham Road is die moeite werd om te besoek. Daar is heerlike restaurante en koffiewinkels. Die enigste negatiewe is die paaie wat vol slaggate is en plek-plek grondpad is. Die rit is wel die moeite werd."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"Ons wil so graag meer tyd in hierdie prentjiemooi deel van ons land spandeer. Ons sal beslis meer oor die Midlands Meander navors en 'n langnaweek hier wil deurbring!"

Howick, Natalse Middellande

Nutmeg Guesthouse

"Restaurante moet net bietjie meer voorsiening maak vir 'n gesin van meer as 4 mense. Was by 3 plekke in een aand weggewys omdat hulle nie genoeg sitplek gehad het vir ons nie."

Natalse Middellande

Gartmore Guest Farm

"Daar is baie nuwe plekkies op die Meander. Ry rustig, lees die bordjies, draai af en gaan kyk. Lekker omgewing om sommer net te ontspan en al die mooi te geniet."

Balgowan, Natalse Middellande

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Baie om te sien. Definitief 'n area om te besoek."

Balgowan, Natalse Middellande

Sugarlands Cottage

"Road conditions are bad due to potholes."

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"A peaceful and calm location."

Hilton, Natalse Middellande

isiKhoma-Khoma

"Some nice restaurants."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Baie oulike plek en omgewing. Sal volgende keer langer bly."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Dis 'n baie rustige area en daar's nie baie aan die gang nie, maar dit het die naweek weg beslis meer rustig gemaak en ons kon dit geniet in stilte met die natuur om ons. Daar is ook oulike winkels om alles te kry wat benodig sou word."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Springholm Cottages

"Midlands is truly a gem. I have a son who goes to school in the Midlands and we discover new places every time we come for school functions or just to visit him. I would recommend as a holiday destination as well. It's beautiful and serene."

Howick, Natalse Middellande

Nutmeg Guesthouse

"Klein deel van Howick gesien, die eetplek naby gastehuis was fantasties en veilig om na toe te loop, sou meer wou sien, maar tyd was min."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"The road to get to Gum Tree Glen is terrible. It took us 20 minutes to get in and out. Messed up our wheel alignment. "

Midlands Meander, Natalse Middellande

Kusane Farm Cottages

"Jy moet van Kusané 'n hele entjie uitry voor jy by al die besienswaardighede uitkom. Ons het Saterdagmiddag 'n heerlike drankie gedrink by die Nottingham hotel en toe by Rawdens Brewery iets gaan eet en drink."

Hilton, Natalse Middellande

Kings Hill Guest House

"Nice little town but like all the towns in SA more and more potholes are opening up."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang