Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Newtonpark

4.1 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Newtonpark van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Newtonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newtonpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtonpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newton Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newtonpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Newtonpark

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

Egmont Guest House is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Tyday Accommodation is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) naby al die plaaslike besienswaardighede en winkels geleë. Akkommodasie beskik oor 7 selfsorg-eenhede. Ons eenhede sal ideaal wees indien jy bes...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

Affinity Cottages is in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriew...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

Greenacres Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House is in Fernglen, Gqeberha geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied, wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die Deluxe-gesinsuite het 'n dubbelbed in die hoofslaapkam...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth)

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad genaamd Linkside in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis het 'n aparte ingang en beskik oor 'n slaapkamer...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perse...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

9 Maydon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kompleks het 'n kuierarea op die dak met 'n uitsig oor die baai en is net 2 km vanaf Greenacres Mall. Dié wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Newtonpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]