Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Nieuwoudtville

4.5 / 5  
volgens 94 resensies
Lees regte resensies van Nieuwoudtville van 94 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieuwoudtville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nieuwoudtville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieuwoudtville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieuwoudtville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieuwoudtville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Nieuwoudtville

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne. Verblyf word in 12 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad. Die dub...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai. Lodge 3 het s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden is 5 ure se ry vanaf Kaapstad en 5 ure se ry na Upington. Dit is 'n wonderlike naweekwegbreek of 'n oornagstop. Die verblyf is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en lugversorging. Daar is 3 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Hotel in Calvinia, Noord-Kaap

The Calvinian Hotel bied gasteverblyf in die bekoorlike dorpie Calvinia. Dié hotel is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf is beskikbaar in verskeie sakpas-kamers wat individue...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
Hotel in Calvinia, Noord-Kaap

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied. Die kam...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie is 'n gastehuis en restaurant in die Hantam-dorpie Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pa na die Kgalagadi. Die gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers sowel ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis bied verblyf in Calvinia in die Noord-Kaap ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Tankwa Karoo Nasionale Park, Calvinia Museum e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tontelbossie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis in Calvinia. Die kothuis is op 'n woonerf wat met 'n ander huis gedeel word, maar elke eenheid het sy eie ingang. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubb...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die verblyf beskik o...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers. Die gastehuis het 5 en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan. Klipw...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie is 'n selfsorgeenheid in Calvinia, 'n sonderlinge Karoodorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dié dorp bied verskeie interessante besienswaardighede en is 'n gewilde oornagplek vir dié wat die Tan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Rebunie het 3 eenhede in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea. Elke kam...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafstand van die middedorp af is. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die dorpie wi...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag, óf vir dié wat rus...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Donkieshoek is 'n kleinhoewel in Calvinia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klawer, Weskus

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad....

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za