Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Nieuwoudtville

4.5 / 5  
volgens 94 resensies
Lees regte resensies van Nieuwoudtville van 94 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieuwoudtville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nieuwoudtville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieuwoudtville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieuwoudtville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieuwoudtville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Nieuwoudtville

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klawer, Weskus

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers m...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is omring deur die Maskam-berge en bied 'n rustig...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Vredendal, Weskus

River Lodge Vredendal is in die bekoorlike dorpie Vredendal geleë. River Lodge Vredendal beskik oor 2 soorte kamers wat almal smaakvol versier is en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n yskassie, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die ideale, rustige toevlugsoord en 'n plek om te ontspan in die Karoo. Die Hok is in die klein, gasvrye plaasdorpie van Calvinia geleë. Dit is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Upington. Gaste kan hier op die st...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredendal, Weskus

Voni's Cottage bied gerieflike verblyf in die klein dorpie Vredendal langs die Kaapse Weskus. Dit bestaan uit 2 ruim, losstaande eenhede, Voni's Cottage en Eenheid B. Voni's Cottage het ’n privaat ingang en bied ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm bied selfsorg-plaasverblyf op 'n wynplaas 4 km van Klawer af. Dié selfsorg-akkommodasie is deel van die hoofplaashuis en bestaan uit 3 en suite-eenhede met privaat ingange. Elke eenheid het 'n TV,...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Kalkgat Avontuur Plaas is net 7 km van Calvinia af in die Hantam-streek geleë en bied gaste die geleentheid om op 'n stil en rustige plaas te bly wat 'n diverse reeks doendinge bied. Gaste kan kan een van die kame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Wes-Kaap

Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome en 'n swembad. Die gastehuis bied verskeie eenhede. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens t...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en bied 'n pragtige en goed versorgde boomryke tuin. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-sla...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Rooms With a View is tussen die groen wingerde van Mont Pellier geleë, 8 km vanaf Vredendal. Dit bied ontspannende verblyf, 'n uitgebreide verskeidenheid uitstekende wyne, en vir die avontuurlustige gaste is daar o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus, Wes-Kaap

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam. Verblyf word gebied in 5 permatente en elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kr...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Lutzville

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre is in die hartjie van die Olifantsriviervallei tussen Vredendal en Lutzville geleë. Dié wynplaas, met sy gerestoureerde plaashuis, is die ideale oornagplek tussen Kaa...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap van die daaglikse gejaag. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 geleë en bied 'n selfsorghuis met asemrowende uitsigte op Gifberg. Dié huis beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 6 persone. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nuwerus, Weskus

Bakinumpelis is in Nuwerus in Namakwaland. Dit is net langs die N7 tussen Kaapstad en Namibië. Dié Karooplaas-woning bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 kamers wat elk elegant opgemaak is. Elke kamer het 'n koni...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, outydse styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaapstad en Namibië geleë. Toeka se huis /Toeka's Cottage -Nuwerus spog me...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Hardeveld Lodge is 'n klein lodge wat deur die eienaar, Fey, bestuur word. Fey reeds sedert 1986 in die toerismebedryf en het in September 2013 die lodge oorgeneem. Die lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaaps...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Harmonie is in Nuwerus en bied gehalteverblyf wat ideaal geleë is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante en die N7. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lutzville, Weskus

Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 350 km van Kaapstad af en is dus 'n uitstekende plek vir oornagverblyf. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 61 tot 64

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za