Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Nieuwoudtville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nieuwoudtville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 213 resensies.

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Sentrale akkommodasie vir blommeseisoen. Baie opsies en roetes om te ry."

Nieuwoudtville

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Voorwaar 'n weggesteekte juweel van 'n dorpie."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Blomme in omgewing is lieflik nou."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Lovely village, beautiful setting. Awesome spring flower viewing in the surroundings."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Uitstekende oornag bestemming in die Blommetyd."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Pragtige dorpie en blomme was baie mooi."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Baie in die omgewing om te sien."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Dit het baie gereën. Geen aandete plek was oop gewees nie."

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Blommetyd is natuurlik die beste tyd om die area te besoek."

Nieuwoudtville

Die Wit Haas

"Pragtige, skoon dorpie - sou langer wou bly vir besienswaardighede."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Stil, was ongelukkig op 'n Sondagmiddag daar."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Mooi en interessante area met genoeg om te sien en te doen."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Nice place to explore over a weekend. Mountain pass is spectacularly beautiful when it is green."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Die dorp het vriendelike en behulpsame mense. Dit is 'n plek om te ontspan."

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Love, love this town and it's super friendly occupants."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"We were a group of 6 bikers and have had the most enjoyable experience in Nieuwoudtville. South Africa at its very best."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Even though we were at the end of the flower season, we enjoyed some flowers and other interesting places. We had lovely meals in the town and met very lovely locals."

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Dis 'n lieflike dorp met 'n ware plattelandse gevoel, nie net in blomme tyd nie. Ons het al in Desember daar gebly, salig stil."

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Besoek dit slegs in blommetyd of as jy daar moet deurry."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Baie om te sien veral in die regte seisoen, die waterval is besonders; mense is veral innemend en vriendelik."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Daar is meer as blomme in en om Nieuwoudtville. Geskiedenis, natuurskoon, ens."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Die dames met die rooster en skuinskoeke is absoluut fantasties as jy Nieuwoudtville binnekom. Daarteenoor kan die Kinkel-Winkel se dames by hulle gaan leer oor vriendelikheid en behulpsaam wees. Ek sou graag blomsaad en bolle wou koop, dit word dan geadverteer as die blombol-wêreld, en tog was daar geen bolle of blomsaad te koop nie."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Baie besonders en rustig. Daar is verbasend baie om te doen. Ons het net 2 dae oorgeslaap en was spyt dat ons nie langer daar gebly het nie."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Baie mooi blomme gesien."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Ons is baie lief vir Nieuwoudtville en die omgewing daar. Awesome dorp met awesome mense"

Nieuwoudtville

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Ten sterkste aan te beveel."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"Baie toeristebesienswaardighede."

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Definitief die plek om blomme te kyk. Beautiful"

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"An entertaining place to visit."

Blad
Wys 1 tot 30