Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"'n Mooi dorpie met groot Karoo-ooptes"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie dankie ons kon verder reis huis toe na goeie nagrus."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Perfek vir ons, want dit is stil met pragtige see-tonele en stappies wat jy kan vat na verskeie ander baaie in die omtrek. Goed ook vir voëlkyk. Dop & Kreef bly een van ons gunsteling-restaurante; wat 'n uitsig! En vriendelike diens."

Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge

"Kathu is 'n besigheidsdorp en nie werklik vir vakansie nie sou ons sê."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Calvinia as dorp is redelik skoon met baie oudhede en mooi huise. Sal graag weer in Calvinia kuier."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Sal nie dit nie as 'n vakansiebestemming beskryf nie. Ideaal vir oornag."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Baie mooi Karoo-dorpie met baie potensiaal."

Springbok, Noord-Kaap

Cat Nap Accommodation

"Springbok is ‘n great stad, alles is daar waarna jy soek. Die winkels is great."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Rustigheid, oop vlaktes en waar tyd stil staan, so jy kan rus en die plattelandse natuur en ambience inneem."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Pragtige dorp in die blomme seisoen."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Ek het voorheen in 'n ander plek in Colesberg oorgeslaap, maar Chargo Merino oortref die vorige plek by verre!"

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Pragtige dorp met baie mooi ou geboue en ryke geskiedenis."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Was aangenaam verras, die dorp het skoon voorgekom. Die kos by Die Plattelander was heerlik. Sal beslis weer besoek."

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Very clean and full of history."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Ideale oornag plek, behalwe as mens behoefte het aan stilte, dan is dit die ideale plek om te vertoef."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige dorpie en Ka Roux Restaurant is absolute moet."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Halfpadmerk vir ons Kaap toe en sal altyd daar oornag enn verseker weer by Colesview Guest House."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Dis 'n goeie bestemming om te oornag."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"Victorian town with very nice restaurants."

Noord-Kaap

The Venue

"Weereens 'n wonderlike plek in ons land. Elke deel van ons land het soveel bekoring en elke deel is uniek op sy manier."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Lekker plek, met lekker mense! Port Nolloth kort net meer toeriste besienswaardighede."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Dorp is netjies en skoon. Nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie, maar het veilig gevoel terwyl ons rondgestap het en 'n paar winkels besoek het. Vriendelike mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Baie bly dat ou historiese huisies in gebruik en onderhou word en die ou deel nie vernietig of ontsier word met lelike moderne geboue tussenin nie. Hoop die historiese area rondom die pragtige kerk sal altyd bewaar bly. Die ou stasie gebou en skuur is ook onontginde potensiaal vir 'n kuiermark bv handewerk van plaaslike inwoners."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Word hoogs aan beveel."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"During flower season."

Blad
Blad 145 - Wys 4321 tot 4350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang