Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Sal enige tyd eerder hierdie pad ry Wes-Kaap toe omdat die dorpies so interessant is."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Great food! Lamb the best!"

Augrabies, Noord-Kaap

SANParks Augrabies Rest Camp

"Die valle is wonderlik, maar moet net nie in die oord bly nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Die dorpie is baie stil (veral oor 'n naweek), maar ek het al goeie dinge gehoor oor die Apollo Teater, alhoewel ek dit nie self besoek het nie. Met klein dorpies, doen altyd vroegtydig navorsing en maak besprekings om verseker te wees daarvan dat hulle voorberei is om jou te ontvang."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Goed geleë tussen Kaap en Gauteng."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Sentraal geleë, kan sien hoekom daar so baie gastehuise is in die omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Goed genoeg vir een aand se oorslaap en niks meer nie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Nie baie om te doen nie, COVID het 'n groot invloed op die restaurante gehad. Ons het baie goeie kos by Dop en kreef geëet."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Lekker rustige oornagplek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Baie gerieflike oornagplek om lang rit te onderbreek."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Bietjie ver om heen te ry."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Superrustig vêr van stadsgewoel. Heerlike vis en kalamarie by Rooi Spinnekop geëet."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Watervalle is lieflik, benodig net dat die restaurant oopmaak."

Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse Guesthouse

"Goeie oornagpunt vir reis na die Kaap."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons ry altyd net daar deur en stop nooit, dis regtig 'n plekkie om oor te slaap en net jouself weer te vind in die rustigheid."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"So 'n lekker dorp!"

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Die natuurparke in die omgewing is 'n wenner!"

Calvinia, Noord-Kaap

Die Hok Selfsorg

"Dit was gemiddeld, baie lekker gaan eet by die Blou Nartjie."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Dankie vir goeie diens."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Gepas vir besoek aan watervalle, maar ver van hoofpad vir reisigers op pad na Springbok wat net oornag-slaapplek soek."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Min diere, maar unieke natuurskoon."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Problem with shopping and garage facilities (fuel etc.) over weekends."

Blad
Blad 145 - Wys 4321 tot 4350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang