Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.
"Ons het verder na Blouputs gery om die area verder te verken. Dit was iets om te beleef."
"Richmond is 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie. Dit het maar verlangsaam so dorpies in dié geweste, maar daar is genoeg om te doen en sien vir 'n middagstop. "
"Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate. "
"As jy hou van geskiedenis dan is Colesberg een van die plekke om te gaan rond dwaal in die verlede. "
"Daar is net geen Vodacom sein nie! Sal help as Vodacom 'n toring daar kan opsit. Maar was ook lekker om bietjie afgesny te word van die wêreld."
"Baie lekker, rustig. 'n Lekker wegbreek uit die stadslewe na 'n rustige omgewing vir vriende om saam te kuier. Ek sal vir seker weer gaan na Hondeklipbaai."
"Oulike plekkie en lekker vir oornag op die lang pad. Sal definitief weer daar oornag."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Mc Dougalls Bay is a peaceful place, and is suitable for family time."
"Jammer dat die dorpie nie meer so besig is soos voorheen nie - die besighede kry seker reeds swaar, maar dis pragtig en 'n gerieflike stop op pad na die Richtersveld en suide van Namibië. Die teerpad via die Oranjemund grenspos (nou geruime tyd al oop vir die algemene publiek) na Rosh Pinah maak dit maklik vir die minder avontuurlustige wat nie die Sendelingsdrift sinkplaatpad en die pont wil aandurf nie."
"I was just passing through. Good shops to buy supplies. I would not stay in Kuruman for a holiday."
"Die Pienk Padstal is beslis 'n stop wat jy moet doen. Augrabies is ook naby genoeg."
"Dis so jammer om te sien dat die eens baie mooi plek eintlik aan die agteruitgaan is. Die strate is verwaarloos en vuil."